Idiome Flashcards

1
Q

Hy het geld soos bossies.

A

Hy het baie geld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Trou is nie perdekoop nie.

A

Trou is ernstige sake.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Moenie slapende honde wakker maak nie.

A

Moenie onaangename sake aanroer nie - bewaar eerder die vrede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Elke hond kry sy dag.

A

Almal kry ‘n kans om die beste te wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Geld groei nie op my rug nie.

A

Ek is nie ryk nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Geld in die water gooi.

A

Geld mors.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Buig die boompie terwyl hy jonk is.

A

Leer die kind in sy jong jare.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Tussen die boom en die bas.

A

Nie goed nie; nie sleg nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sy het nie ‘n bang haar op haar kop nie.

A

Sy is glad nie bang nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die bal misslaan.

A

‘n Fout maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die bal aan die rol sit.

A

Met iets begin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kop aan kop (wees).

A

Gelykop wees / gelyk hardloop / die een is nie beter as die ander nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Haar kop is deur.

A

Die moeilikste deel is verby.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n idioom?

A

‘n Vaste uitdrukking met ‘n figuurlike betekenis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gebruik die sin “jy slaan die bal mis” om te verduidelik wat “letterlik” en “figuurlik” beteken.

A

letterlik: jy slaan nie die bal raak nie
figuurlik: jy maak ‘n fout

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hy’s nes ‘n volstruis, waar hy kom, is hy tuis.

A

Hy is iemand wat maklik aanpas.

17
Q

‘n Padda in die keel hê.

A

Hees wees.

18
Q

Hy kan slange vang.

A

Hy is woedend.

19
Q

Jou doppie is geklink.

A

Jou kans is verby.

20
Q

Hy is oor die muur.

A

Hy is nie meer op sy beste nie.

21
Q

Dis soos musiek in my ore.

A

Dis goeie nuus.

22
Q

Hy sing nou ‘n ander deuntjie.

A

Hy het skielik ‘n ander mening.

23
Q

Hy sing dieselfde ou deuntjie.

A

Hy herhaal ‘n ou storie.

24
Q

Hy speel altyd eerste viool.

A

Hy het altyd die meeste te sê.

25
Hy speel altyd tweede viool.
Hy is altyd die minste.
26
My maag skree van die honger.
Ek is baie honger.
27
Honger is die beste kok.
As 'n mens honger is, smaak alles lekker.
28
Sy oë is groter as sy maag.
Hy wil meer hê as wat jy kan opeet.
29
As is verbrande hout.
Wat verby is, is verby. | Wanneer iemand sê: as ons maar net...
30
Hulle is boesemvriende.
Hulle is beste vriende en is altyd bymekaar.
31
Aardjie na sy vaartjie.
Hy aard na sy pa. Hy doen dinge net soos sy pa.
32
Die appel val nie ver van die boom nie.
Hy/sy is net soos haar ma/pa.
33
Mooiweersvriende wees.
Hulle is net vriende wanneer dit goed gaan.
34
Ek kan my lag nie hou nie.
Ek wil uitbars van die lag.
35
Dat die stof so staan.
Vinnig en rats.