Meervoude Flashcards
1
Q
donkie
A
donkies
2
Q
bok
A
bokke
3
Q
hond
A
honde
4
Q
stad
A
stede
5
Q
taxi
A
taxi’s
6
Q
kar
A
karre
7
Q
Noem ‘n paar woorde wat nie meervoude kry nie.
A
geld suiker water melk meel
8
Q
Wat noem mens woorde wat nie’n meervoud kry nie?
A
‘n Massanaamwoord
9
Q
hoender
A
hoenders
10
Q
perd
A
perde
11
Q
vark
A
varke
12
Q
skaap
A
skape
13
Q
koei
A
koeie
14
Q
eend
A
eende
15
Q
brug
A
brûe
16
Q
gans
A
ganse
17
Q
dier
A
diere
18
Q
boom
A
bome
19
Q
droom
A
drome
20
Q
blaar
A
blare
21
Q
stam
A
stamme
22
Q
aar
A
are
23
Q
voël
A
voëls
24
Q
nessie
A
nessies
25
tak
takke
26
vrug
vrugte
27
vrugteboom
vrugtebome
28
tand
tande
29
maanhaar
maanhare
30
oor
ore
31
oog
oë
32
poot
pote
33
skool
skole
34
spoor
spore
35
koor
kore
36
naam
name
37
baan
bane
38
laan
lane
39
kind
kinders
40
blom
blomme
41
ballon
ballonne
42
kaartjie
kaartjies
43
kers
kerse
44
hoed
hoede / hoedens
45
hoedjie
hoedjies
46
kitaar
kitare
47
viool
viole
48
trom
tromme
49
trompet
trompette
50
fluit
fluite
51
saksofoon
saksofone
52
pianis
pianiste
53
klavier
klaviere
54
pyp
pype
55
lepel
lepels
56
pot
potte
57
stokkie
stokkies
58
drom
dromme
59
mens
mense
60
blik
blikke
61
papier
papiere
62
plastieksak
plastieksakke
63
bottel
bottels
64
boks
bokse
65
koerant
koerante
66
Watse woorde kry meervoude?
Woorde van dinge wat jy kan tel.
67
tamatie
tamaties
68
koek
koeke
69
vrug
vrugte
70
brood
brode
71
vlieg
vlieë
72
grap
grappe
73
storie
stories
74
brief
briewe
75
gedig
gedigte
76
paragraaf
paragrawe
77
verhaal
verhale
78
eekhoring
eekhorings
79
man
mans
80
vuur
vure
81
vrou
vrouens
82
vriendin
vriendinne
83
seun
seuns
84
boek
boeke
85
meisie
meisies
86
radio
radio's
87
oom
ooms
88
tannie
tannies
89
neef
neefs
90
niggie
niggies
91
ouma
oumas (klem is op die "ou")
92
oupa
oupas (klem is op die "ou")
93
graf
grafte
94
kers
kerse
95
present
presente
96
koekie
koekies
97
dag
dae
98
foto
foto's
99
sari
sari's
100
fees
feeste
101
ma
ma's
102
simbool
simbole
103
taal
tale
104
kos
kosse
105
liedjie
liedjies
106
mens
mense
107
kultuur
kulture
108
geloof
gelowe
109
Woorde met 'n kort vokale klank voor die konsonant, kry 'n __ __ in die meervoud.
dubbel konsonant
| bv. bos - bosse
110
monster
monsters
111
plan
planne
112
sprokie
sprokies
113
sak
sakke
114
mielie
mielies
115
emmer
emmers
116
grot
grotte
117
kop
koppe
118
wortel
wortels
119
Watter woorde kry 'n afkappingsteken in die meervoud?
* woorde wat eindig met 'n "i", "o" of "u"
| * woorde wat eindig met 'n beklemtoonde "a"
120
foto
foto's
121
ma
ma's
122
pa
pa's
123
video
video's
124
radio
radio's
125
baba
babas (klem is nie op die laaste lettergreep nie)
126
pappa
pappas
127
taxi
taxi's
128
tak
takke
129
mes
messe
130
pit
pitte
131
bok
bokke
132
put
putte
133
skaap
skape
134
beer
bere
135
vuur
vure
136
roos
rose
137
boot
bote
138
dag
dae
139
vlag
vlae
140
vraag
vrae
141
maag
mae
142
saag
sae
143
muis
muise
144
hond
honde
145
vark
varke
146
neus
neuse
147
bladsy
bladsye
148
suster
susters
149
broer
broers
150
lepel
lepels
151
vinger
vingers
152
koppie
koppies
153
appel
appels
154
winkel
winkels
155
ski
ski's
156
mango
mango's
157
skadu
skadu's
158
hoera
hoera's
159
nag
nagte
160
bees
beeste
161
lig
ligte
162
vrug
vrugte
163
gesig
gesigte
164
plig
pligte
165
wolf
wolwe
166
straf
strawwe
167
kloof
klowe
168
stoof
stowe
169
dief
diewe
170
duif
duiwe
171
kind
kinders
172
bad
baddens
173
bed
beddens
174
vrou
vrouens
175
melodie
melodieë
176
pad
paaie
177
skip
skepe
178
hemp
hemde
179
stad
stede
180
gat
gate
181
glas
glase
182
bees
beeste
183
vliegtuig
vliegtuie
184
wind
winde
185
haar
hare
186
tak
takke
187
hoed
hoedens
188
blaar
blare
189
bees
beeste
190
sigaret
sigarette
191
naggeluid
naggeluide
192
nag
nagte
193
liggie
liggies
194
bergie
bergies
195
maat
maats
196
straat
strate
197
berg
berge
198
plaas
plase
199
motor
motors
200
straat
strate
201
tenk
tenke