Bywoorde Flashcards

1
Q

Wat doen ‘n bywoord?

A

Dit beskryf die werkwoord.

Vra: (Hoe, waar, wanneer) + werkwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Identifiseer die bywoord:

Saans eet ons almal aandete.

A

Saans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseer die bywoord:

Hulle eet heerlik aan die bord kos.

A

heerlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die bywoord:

Ons gaan nou-nou die verjaarsdagkoek sny.

A

nou-nou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer die bywoord:

Die kinders eet waatlemoen buite op die gras.

A

buite

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
Gee die korrekte vorm van die bywoord:
Allan eet (vinnig) as Amy.
A

vinniger

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee die korrekte vorm van die bywoord:

In die somer eet ons (laat) aandete as in die winter.

A

later

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee die korrekte vorm van die bywoord:

Die groentemes sny (fyn) as die broodmes.

A

fyner

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee die korrekte vorm van die bywoord:

Sy smeer die botter (glad) met die mes as met ‘n lepel.

A

gladder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee die korrekte vorm van die bywoord:

Sy skil die aartappels (skoon) met die skiller as met ‘n mes.

A

skoner

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Voeg die bywoord “dikwels” by die sin:

Die familie hou feeste.

A

Die familie hou dikwels feeste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Voeg die bywoord “graag” by die sin:

Hy praat oor sy kultuur.

A

Hy praat graag oor sy kultuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Voeg die bywoord “vrolik” by die sin:

Die tradisionele koor sing by die fees.

A

Die tradisionele koor sing vrolik by die fees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly