Lettergrepe Flashcards
1
Q
Verdeel die woord in lettergrepe:
koerant
A
koe-rant
2
Q
Verdeel die woord in lettergrepe:
geldsake
A
geld-sa-ke
3
Q
Verdeel die woord in lettergrepe:
berigte
A
be-rig-te
4
Q
‘n Oop lettergreep eindig op ‘n …
A
vokaal (vowel)
5
Q
‘n Toe lettergreep eindig op ‘n …
A
konsonant (consonant)
6
Q
Verdeel die woord in lettergrepe en sê of die lettergrepe oop of toe is:
titel
A
ti (oop lettergreep)
tel (toe lettergreep)
7
Q
Verdeel die woord in lettergrepe en sê of die lettergrepe oop of toe is:
mooiweersvriende
A
mooi (oop)
weers (toe)
vrien (toe)
de (oop)