Samestellings & Afleidings Flashcards
Wat kan by ‘n selfstandige naamwoord gevoeg word om ‘n afleiding daarvan te vorm?
‘n voorvoegsel (bv. “ge” in gestamp)
‘n agtervoegsel (bv. “lik” in vroulik)
Wat is ‘n samestelling?
‘n woord wat gevorm word deur twee of meer woorde bymekaar te sit
bv. doring + boom = doringboom
Verdeel die woord “kinderverhaal” in woorddele.
“kind” - selfstandige naamwoord
“er” - verbindingsklank
“verhaal” - selfstandige naamwoord
Wat is die verbindingsklank in “verjaarsdag”?
”s”
“sokker bal” of “sokkerbal”?
sokkerbal
“tennis raket” of “tennisraket”?
tennisraket
“rugby bal” of “rugbybal”?
rugbybal
“pretdraf” en “huiswerk” is…
samestellings
“gestop” en gereël” is…
afleidings
Samestelling or afleiding:
verpleegster
afleiding
Samestelling or afleiding:
hoofstraat
samestelling
Samestelling or afleiding:
apteker
afleiding
Samestelling or afleiding:
supermark
samestelling
Samestelling or afleiding:
winkelier
afleiding
“Badkamer”, “slaapkamer” en “sitkamer” is…
samestellings