Vraag 9 Flashcards

1
Q

Noem die presiese plek waar hierdie skermskoot geneem is.

A

Die Fraauitzicht Huis vir Bejaardes, Graaf-Reinet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie is meneer H. van Rensburg?

A

Die sigter van die Fraaiuitzicht Huis vir die Bejaardes en Basson se oupa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Aan watter sport neem Amory en Basson by hierdie plek deel?

A

Kroukie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter geleende kledingstuk dra Basson by hierdie plek?

A

Oupa Jan gee vir Basson ‘n baadjie om aan te trek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

By wie kry Amory die wit rok wat sy op die skermskoot aanhet?

A

By ouma Poppie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom kry Amory die rok

A

Ouma Poppie gee vir haar die rok want dit sal Basson twee keer laat kyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tydens watter geleentheid trek Amory hierdie rok aan?

A

Basson reël ‘n filmvertoning vir die oumense en Amory trek die rok daarheen aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer dra AMory weer hierdie rok ?

A

Na haar operasie as sy en Basson in sy dakwoonstel dans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Vir wie ontmoet Amory en Basson tydens hierdie besoek, wat ook later Basson se pa se begrafnis bywoon?

A

Matrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly