Toneel 2 - Storie Flashcards

1
Q

Wat het Basson snr op Basson se lessenaar gelos?

A

‘goue kompas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter jaar Basson in matriek?

A

2004

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom wil Basson nie die kroegmeisie se naam vra nie?

A

Hy sê dit is teen sy reëls as ‘n man eers haar naam vra, volg die nommer, afspraak en dan moet sy ma.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

OP watter maniere toon Basson dat hy dink hy is beter as die twee skoolmaats met wie hy gesels?

A

Hy staan met sy hande in sy sakke en stel nie belang in wat hulle se nie. Hy se iets leliks oor Phillip se vrou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die kroegmeisie se naam? Wat wys vir die kyker dat Basson se sjarme ‘n effek op haar het?

A

Lindie, sy skryf haar naam en nommer op ‘n serviet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter slegte nuus ontvang Basson as hy na die skoolreünie by sy luukse dakwoonstel aankom?

A

Sy Pa is dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter twee dinger gee André vir Basson?

A

‘n DVD en ‘n koevert

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter uitdaging rig Basson Snr. aan sy seun?

A

Basson moet doen wat sy Pa in die koeverte vra en betyds in die Kaap wees vir sy Pa se begrafnis. Dan word hy CEO van Vecto Petroleum.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe lank het Basson om in die Kaap te kom?

A

Vyf dae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe reageer Basson as André die woonstel verlaat?

A

Hy slaan die bakkie met sond van die die tafel af. Hy haal diep asem. Hy was sy gesig. Hy probeer slaap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly