Vraag 6 Flashcards
Waarmee is Amory hier besig?
Sy trek die derde item op haar wenslys dood.
Wat doen sy sodat sy die eerste item kan doodtrek?
Sy gee vir Basson (die vreemdeling) ‘n geleentheid Kaap toe omdat hy nie ‘n motor het nie.
Hoekom trek Amory die tweede item op haar lysie dood?
Sy le op die enjinkap van haar motor en sien ‘n verskietende ster. Daarom maak sy ‘n wens/
Hoe vier Amory ‘n nuwe dag?
Sy wag dat die son oor die dam opkom en drink sjampanje
Waarheen is Basson en Amory hierdie dag op pad?
Hulle gaan na die Van Rensburg Boerdery by De Aar
Watter vier karakters ontmoet Amory by hierdie plekke?
Oom Basie van Rensburg
Tant Margriet
Hendrik
Piet
Waarom het Basson se pa hom na hierdie plek toe gestuur?
Hy moet kom kyk hoe dinge op die plaas werk en self ‘n bietjie werk.
Hoe verander Basson se voorkoms by hierdie plek?
Hy trek sy deftige klere uit en trek kakieklere aan.