Toneel 11 Flashcards
Wat is verkeerd met Amory?
Hartklep is vernou
Wat is al wat Amory kan red?
‘n Noodoperasie
Wat is Basson Senior se bydrae tot Amory se mediese behandeling?
Hy sal vir die operasie betaal.
Watter karakter is by die begrafnis?
Oom Basie van Rensberg, Magriet van Rensberg, Hendrik van Rensberg, en Piet van Rensberg; Matrone; Meneer Ndlovu
Wat doen Basson as hy kla die dokter gepraat het?
HY bel vir Andre
Waar ontmoet Basson en Andre?
By die begraafplaas
Elaine van Rensberg Nooiensvan
Smit
Elaine van Rensberg Jaar gebore
7 Januarie 1958
Elaine van Rensberg Jaar oorlede
5 November 1996
Elaine van Rensberg Ouderdom
38
Basson Senior Jaar gebore
19 Desember 1951
Basson Senior Jaar Oorlede
22 Januarie 2014
Basson Senior Ouderdom
63
Hoe oud is Basson in 2014?
- Hy was tien jaar oud wanner sy ma gedood het
Wat se Basson alles vir sy pa?
"Ek het dit gemaak Pa" "Jammer" "Dankie vir alles wat Pa vir my geleer het" "De vir ma ek verlang" "Ek is lief vir Pa"
Wat laat Basson by sy ma se graf agter?
Lucky se draadblom
Wie waak by Amory in die hospitaal?
Dawn en Lennon, en Amory se Ma
Wat lees Basson oor Amory in die laaste brief wat sy Pa vir hom geskryf het?
- Basson Senior en Amory het in die hospitaal ontmoet
- St het hom aan sy vrou Elaine laat dink
- Sy moet Basson Junior op haar reis neem en Kaap toe bring. Amory wou nie aanvaar nie, maar het ja gese
Watter belangrike verklaring doen Basson oor Vecto Petroleum?
Vecto Petroleum sal nie deur OilSA gekoop word nie.
Wat sal Andre se rol in die toekoms van Vecto Petroleum wees?
Mede-uitvoerende beampte
Watter twee dinge se Amory vir Basson senior aan die einde van die opname?
Almal verdien ‘n tweede kans. Hy het die mooiste ding gedoen wat ‘n Pa nog gedoen het.
Wat vertel Andre vir Basson van Amory?
Die noodoperasie is om drie uur.
Wat gebeur as Basson weer die kompas uithaal en probeer oopmaak?
Die kompass het oopgegaan.
Wat is in die kompas graveer?
Ware Noord