Vraag 1 Flashcards
Die title can die film word in die bostaande skermskoot aangedui. Watter twee woorde word hierbo beklemtoon?
Pad, Hart
Wie gebruik die woorde Pad na my hart in die film?
Amory
Op watter twee maniere word die woorde Pad na my hart in die film?
Amory ondergaan ‘n suksesvol hartoperasie wat vir haar ‘n nuwe lewe gee. Amory vind lief in die film
Waarop dui die woord pad?
Dit dui op ‘n reis wat onderneem word.
Hoekom is oranhe gekies vir die titel vand die film? Gee twee gepaste redes.
Dit dui op avontuur, sosiale kommunikasie, emosionele energie, vreugde, kreatiwiteit, krag en uithouvermoë
Noem ten minste drie karakters in die film wat ‘n reis onderneem en sê watter soort reis dit is.
Basson - reis om betyds sy pa se begrafnis te kom.
Amory- reis om ‘n gesonde hart en liefde te vind
Hein - hy reis om geld uit Amory te maak