Toneel 4 - Storie Flashcards

1
Q

Wat gebeur met Basson se duur, deftige skoen?

A

Hy trap in nat beesmis en moet die valskoen aantrek. Hy gooi sy duur skoene in die veld weg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom begin Basson op ‘n stadium draf?

A

Hy sien ‘n ontydse motortjie lang op die pad staan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter liedraad kry die kyker oor hoekom die motortjie daar staan?

A

Die motor se band is pap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Met watter soort ‘wapen’ probeer Amory vir Basson weghou van haar motor af?

A

Sy het ‘n kettie in haar hande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarheen is Amory op pad?

A

Sy is op pad Kaap toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter byname gee Amory vir Basson en haarself?

A

Verdwaalde besigheidsman en Kettiemeisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom moet Basson tot op die naaste dorp stap?

A

Amory ry vir homm weg omdat hy arrogant en verwaand is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe neem Basson wraak op Amory?

A

Hy blaas haar motor se baad by die motorhawe op die dorp af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat gebeur as Basson probeer om ‘n motor te huur?

A

Hy kom nie reg nie, want sy kaart is geblokeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar kry Basson instruksies van sy Pa af vir sy volgende bestemming?

A

Hy gebruik die sleutel wat hy in die vorige koevert gekry het om ‘n posbus oop te sluit. In die posbus is ‘n brief met verdere instruksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly