Vraag 13 Flashcards
1
Q
Wie se agterkop word in die skermskoot gewys?
A
Hein Vermeulen
2
Q
Wie is onder andere in die kroeg waar hy instap?
A
Amory, Dawn, Lennon en Basson
3
Q
Wat doen hy as hy die kroeg binnestap?
A
Hy gaan na Amory en vra hoekom sy hom nie groet nie
4
Q
Wat is die verwantskap tussen Amory en Hein?
A
Hein is AMory se stief pa
5
Q
Wat gebeur as Basson tot Amory se redding kom?
A
Hein raak aggressied en ‘n kroeggeveg breek uit.
6
Q
Wie vlug saam met Basson en Amory by die kroeg uit?
A
Dawn en Lennon
7
Q
Wat doen Amory as sy in die motor klim?
A
Sy drink ‘n pill.
8
Q
Wat is die vier insittendes in die motor se volgene bestemming?
A
Die maanligfees