Toneel 6 - Storie Flashcards
Wat laat Basson die tweede oggend van die reis wakker skrik?
Amory gegil
Wat doen Amory en Basson sodat die derde item op haar wenslys kan afmerk?
Toe die son op gekom, hoe hulle die nuwe dag met sjampagne geveer.
Wat is Basson en Amory se volgende bestemming?
Die Van Rensburg boerdery.
Waat is die name van die lede van die Van Rensburg-gesin?
Oom Basie, Tannie Magriet, Hendrick en Piet
Om watter rede het Basson se pa vir hom plaas toe gesteur?
Hy moet leer wrk op ‘n plaas om te sien wat boerdery is.
Noem enige drie dinge wat Basson alles op die plaas moet doen.
Skeer skap, spit mis, span draat
Op watter manier verskil Basson se kleredrag in hierdie toneel van die vorige tonele?
Hy dra nou werksklere en nie formele klere nie.
Die twee Van Rensburg-seuns vra Basson se raad. Wat wil hulle by hom weet?
Waar kan hulle mooi meisies find.
Wat stel Basson voor moet Piet en Hendrik doen?
In Bloemfontein is daar sewe meisies vir een man. Hulle moet daar gaan sit.