Vraag 4 Flashcards
Wie se motor verskyn in die skermskoot?
Amory s’n
Waarom dra Basson op hierdie stadium velskoene?
Basson het kort tevore in beesmis getrap en moes toe sy deftige skoene uittrek en velskoene aantrek wat Thomas Ndlovu vir hom gegee.
Wie dreig Basson, en waarmee word hy gedreig? Beskryf vollig.
Amory. Sy mik met ‘n kettie na hom. Die kettie het of ‘n marshmallow of ‘n ghoen in.
Hoe hou hierdie situasie vir Basson in mootlik voordeel in?
Amory is op pad Kaap toe, nes hy. Hy kan dalk saam met haar ry.
Die twee karakters ken nog nie mekaar se name nie. Watter twee name gee Amory aan hulle?
Verdwaalde Besigheidsman (Basson), Kettiemeise (amory)
Hoekom is dit ironies as Basson na hulle as “twee jong gesonde Afrikaans mense” verwys?
Amory is nie gesond nie. Sy onderneem juis die reis om geld te verdien vir ‘n hartoperasie.
Hoe ver moet Basson tot by die volgende dorp stap nadat Amory in die motor geklim en vir hom weggery het?
5 kilometer