Vraag 7 Flashcards

1
Q

Beskryf presies waar Basson hom in hierdie skermskoot bevind.

A

Tydens midagete op die stope van oom Basie-hulle se plaashuis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaroor is hy en oom Basie besig om te gesels? Se volledig wat Basson vir Basie se.

A

Oom Basie vra uit oor sy idees vir die besigheid. Hy vertel vir oom Basie van sy planne vir tegnologiese vooruitgang en verduidelik dat tagnologie oom Basie se plaas opbrengs en winste kan verdubbel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe voel oom Basie oor Basson se idees?

A

Oom Basie se dat Vecto en die boerdery se wekers saam met hulle gebou het om dit suksesvolle ondernemings te maak. Vooruitgang het ‘n prys om te betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe reageer Basson op die gesprek?

A

Hy verskoon homself van die tafel en stap weg om weer te gaan werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie stap agter Basson aan om met hom te praat?

A

Amory

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom dink Basson dat Amory “verdwaal” is?

A

Basson dink sy weet nie waarvan sy praat nie, sy deel fortuinkoekieraad uit en lewe volgens ‘n wenslys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe maak Basson en Amory weer vrede?

A

As hulle aan tafel sit terwyl oom Basie bid, vra Basson haar saggies om verskoning.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly