Toneel 8 - Storie Flashcards
Wat doen Basson as hy by die Graaf-Reinet-Murraysburg T-aansluiting kom?
Hy war haar kaart en sien die addres op Murraysburg. Hy moet iets vir haar doen en ry na hierdie adres toe.
Hoe reageer Amory as sy wakker work en sien waar hulle is?
Sy was kwaad en wou ry.
Wie is die vrou wat hulle by die karavaanpark besoek?
Amory se ma.
Wat dui daarop dat hierdie vrou die slagoffer van geweld is?
Sy het ‘n blou oog.
Met watter woorde beskryf die vrou van die man wat haar aangerand het?
Die stuk gemors
Om watter rede is hierdie man nie meer daar nie?
Sy skip het ingekom.
Hoe lank is Amory al van die huis af weg?
117 maande
Wat is Amory en Basson se volgende bestemming?
Fraaiuitzicht Huis vir Bejaardes, Graaf-Reinet
Wie is meneer H. van Rensburg?
Die oupa
Aan watter sport en spel neem Amory en Basson later deel?
Kroukie en skaak