Vraag 10 Flashcards
Amory is besig om item 6 te trek. Op watter manier het sy en Basson in tyd teruggegaan?
Amory en Basson het by die Fraaiuitzicht Huis vir Bejaardes besoek, die kamer gesien waar Basson se oupa gebly het en saam met die oumense fliek gekyk en gedans.
Identifiseer die redigeringsfout.
Item nommer 5 is reeds doodgetrek, maar Amory het dit nog nie gedoen nie.
Wat is “iets permanent” eers iets tydelik voordat dit permanent word?
Basson teken vir haar die prentjie van die blommetjie op haar voet voordat sy dit laat tatoeeer.
Hoekom is iets permanent eers iets tydelik voordat dit permanent word?
Basson teken vir haar die prentjie van die blommetjie op haar voet voordat sy dit laat tatoeeer.
By watter geleentheid hou Amory Basson se hand vas?
Terwyl sy die tatoe op haar voet laat aanbring.
Bsson en Amory is op pad om ‘n nuwe plek te ontdek. Watter plek is dit?
Knysna