Vraag 12 Flashcards

1
Q

Wat noem die jongmans vir Basson en Amory?

A

Romeo en Juliet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom word hulle so genoem?

A

Die drie jongmans het Basson en Amory sien soen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter twee interessante karakters ontmoet Basson en Amory in die krug

A

Dawn en Lennon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom is Basson vir ‘n oomblik verbaas as hy hulle name hoor?

A

Die man se naam is Dawn en die vrou se naam is Lennon - hy het verwag dat dit andersom sou wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter “astronomiese vraag(teken)” het hierdie twee mense se lewens radikaal verander>

A

Hoekom?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe word die gelukkige aand onderbreek?

A

Hein Vermeulen hou buite die kroeg stil en stap die kroeg binne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly