Vraag 2 Flashcards
Waar speel hierdie toneel af?
In Basson se dakwoonstel
Wanneer speel hierdie toneel af?
Die aand net nadat Basson gehoor het sy Pa is oorlede
Watter twee karakters was kort tevore by hom?
Die kroegmeisie wat hy huis toe gebring het. André
Waar het Basson die aand deurgebring?
Hy was by sy skool se 10-jaar matriekreünie
Beskryf how Basson hom vroeër die aand by die geleentheid gedra het.
Basson was selfvoldaan en meerderwaardig teenoor sy ou klasmaats. Hy het neergesien op hulle en wat hulle in die lewe bereik het. Hy het Phillip se vrou beledig en met die kroegmeisie flankeer.
Wat veroorsaak die stod in hierdie toneel?
Basson klap die Jappanese tafelornament wat sand bevat, can die koffietafel af.
Hoekom is Basson so ontsteld en kwaad?
Basson is so onsteld omdat sy Pa oorlede is.
Hy kwaad is omdat sy pa aan hom voorwaardes stel voordat hy die besigheid kan oorneem.