Vraag 3 Flashcards

1
Q

Waar bevind Bason hom in die skermskoot hierbo?

A

Hy is ‘n ent weg, buite Clarens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter emosie ervaar Basson hier?

A

Woede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom ervaar hy hierdie emosie?

A

Sy pa het hom in ‘n brief opdrag gegeeom sy luukse motor vir ‘n paar skoene te verruil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom besluit Basson om maar om te draai?

A

Hy dink aan die 51%-aandeel wat hy in die besigheid gaan kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die rede vir die velskoene?

A

Basson moet in iemand anders se koene te loop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

By wie was Basson kort tevore?

A

HY was by Thomas Ndlovu, ‘n ou vriend van sy pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat word hierdie persoon se besigheid genoem?

A

Toe-Ma-Shoes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe het hierdie persoon vir Basson Senior ervaar? Noem twee eienskappe.

A

Hy was ‘n merkwaardige man en ‘n vriend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom is Basson so verbaas oor hierdie persoon se lewenskeuses?

A

Thomas Ndlovu het ‘n doktersgraad in besigheid van Oxford, maar hy verkies om skoenmakery te bestuur em die gemeenskap en die jeug te ontwikkel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie het vir Basson die pad na hierdie persoon toe beduie?

A

Lucky

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Op watter manier is Basson ‘n leuenaar?

A

Hy se vir Lucky dat hy nie geld nie, maar dan haal hy geld uit om vir die draadblom te betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Basson het nou net een alternatief om in die Kaap te kom. Wat moet hy doen?

A

Hy moet stap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly