Vraag 14 Flashcards
Waar bevind Amory en Basson hulle in hierdie skermskoot.
Die plek waar die Maanligfees die vorige aand gehou is.
Hoekom sou hulle nie weet wat van die ander feesgangers geword het nie?
Basson en Amory het op die strand. weg van die feesgangers af, aan die slaap geraak
Hoekom is Basson en Amory gretig om weg te kom?
Dis die dag wat Basson by sy pa se begrafnis moet wees.
Hoekom lyk Basson en Amory so ontsteld op die skermskoot?
Amory se motor is weg
Noem twee redes waarom Amory rede het om so onsteld te wees.
Alles wat sy besit is in haar motor.
Haar pille is in haar motor
Wat dink hulle het waarskynlik gebeur?
Hulle dink Dawn en Lennon het die motor gesteel.
Wat het in werklikheid met die motor gebeur?
Dawn en Lennon het die motor gevat om ontbyt te gaan koop.
Wat is hulle enigste uitweg?
Basson en Amory moet stap.