Toneel 9 - Storie Flashcards
Wat gee ouma Poppie vir Amory?
‘n Vintage-rok
Watter van sy eie reëls oortree Basson?
Hy “slow-dance” nie, maar hy “slow-dance” met Amory
Wat keer dat Basson vir Amory soen?
Oupa Jan klop op Basson se skouer
Watter item op haar wenslys kan Amory doodtrek na die besoek aan die ouetehuis?
Gaan terug in die verlede
Item 5 op Amory se wens lys is dat sy iets permanents moet doen. Wat doen sy en Basson voordat sy dit kan doodtrek?
Basson teken ‘n blommetjie op Amory se voet en later tatoeëer sy dit by ‘n Salon
Basson het een wens op sy wenslys. Wat is die wens en wat doen Amory sodat hulle hierdie wens gedeeltelik kan vervul?
Hy wil graag na Mexiko toe gaan. Amory het Tequila, Mexikanse hoede en pinãta donkie gekoop vir ‘n piekniek.
Hoe beland Basson en Amory daardie aand in’n kroeg?
Hulle het drie lede van ‘n boyband krug toe gevat want hulle motor het gebreek.
Wie ontmoet Amory en Basson in die kroeg?
Twee hippies, Dawn en Lennon
Basson verwys na twee hippies as “jou mense”. Wat bedoel hy hiermee?
Amory is ook vry en boheems soos die hippies.
Met watter onheilspellende skoot einding hierdie toneel?
Hein Vermeulen het by die kroeg gestop.