Vraag 8 Flashcards

1
Q

Wie bestuur die motor in die skermskoot hierbo?

A

Basson

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom neem hy die padkaart by Amory?

A

Sy slaap em hy is by ‘n kruispad. Hy moet besluit watter pad om te kies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter twee dorpe word op die bord aangedui?

A

Murraysburg, Graaf-Reinet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter opdrag van sy pa help Basson om ‘n besluit te neem?

A

Doen iets goeds vir iemand anders sonder om iets terug te verwag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie woon by die adres wat Amory op die padkaart aangedui?

A

Amory se ma, Gerda.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoeveel maande is Amory al van die huis af weg?

A

Honderd en sewentien maande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Om watter rede het die “gemors” van wie daar gepraat word, weggegaan?

A

Die “gemors” het gese sy skip het ingekom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het die gemors egter agtergelaat?

A

Hy het Gerda met ‘n blou oog agtergelaat nadat hy haar aangerand het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor vra Amory verskoning?

A

Sy vra verskoning dat sy haar ma alleen saam met die gemors agtergelaat het toe sy weg is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly