Toneel 10 Flashcards
Wat gebeur as Hein die kroeg binnekom?
Hein gryp Amory aan haar arm. Daar us ‘n kroggeveg
Wat vertel Amory vir Basson van Hein?
Hein is haar stiefpa.
Waarheen gaan Basson, Amory, Dawn en Lennon as hulle by die kroeg uitvlug?
Hulle gaan maanligfees toe.
Hoekom wil Amory en Baasson nie by die Maanligfees bly nie?
Die mense was freemd.
Hoekom maak Amory die volgende oggend vir Basson dringend wakker?
Hulle moet in die Kaap kom
Watter terugslag tref Basson en Amory egter?
Haar motor is weg en Dawn en Lennon het dit gerat.
Hoekom versleg Amory se toestand terwyl hulle stap?
Sy moet haar pille drink maar dit was in haar motor.
Wat het van Amory se motor geword, wat nou opgeklaar word?
Dawn en Lennon het ontbyt gaan koop. Die motor is nie gesteel nie.
Watter toevallige ontmoeting vind plaas nadat Amory en Basson langs die pad afgelaai is?
Hein ry op sy motorfiets en Basson stop hom vir hulp.
Wat vertel Hein vir Basson van Amory?
Hein se Basson se pa het vir haar geld gegee dat sy vir Basson in die Kaap gekry.
Waarom het Amory se ma nooit Amory se laaste brief gekry nie?
Hein het dit gesteel.
Hoe reageer Basson op wat Hein vir hom vertel?
Hy was baie kwaad en glo Amory soek net geld.
Hoekom gryp Hein vir Amory vas en hou hy die pistool teen haar kop?
Hy soek ‘n deel van Basson se erfporsie.
Hoe word Amory uit Hein se greep bevry?
Dawn en Lennon het met haar motor na Hein toe gejaag.
Wie kry die pistool in die hande?
Basson