Toneel 7 - Storie Flashcards

1
Q

Wat vertel tannie Magriet vir Amory van Basson se ma, Elaine?

A

Toe Basson tien jaar oud was, is Elaine in ‘n vliegongeluk dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter vrees het dit by Basson veroorsaak?

A

Hy is bang vir vlieg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaroor stry Basson en oom Basie tydens middagete?

A

Hulle praat oor die technologie wat Basson by Vecto wil inbring. Dit sal die mense vervang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat neem Amory saam met haar as sy agter Basson aanloop om met hom te praat?

A

Sy het die volgende brief van Basson se Pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waaroor stry Basson en Amory waar hy besig is om hooibale op ‘n trok te laai?

A

Hy se hyweet nie waarvan sy praat nie sen sy gee fortune-koekie raad. Sy se Basson is lief vir geld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter twee insidente bewys dat Amory nie gesond is nie?

A

Sy haal moeilik asem en sy het pille geslik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar kom die kompas vandaan wat Basson by sy pa gekry het

A

Basson se oupa het dit vir sy Pa en Ma op hulle troudag gegee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Om watter rede het Basson nooit na sy ma se dood op die plaas kom bly nie?

A

Basson Snr wou hom nie laat gaan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe maak Basson en Amory vrede na hul rusie?

A

Toe Oom Basie bid voor ete, vra hy vir Amory verskoring met sy lippe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe vind Hein Vermeulen op Clarens uit waar Basson is?

A

Hy forseer vir Janneman om te se waarheen Basson en Amory gery het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly