Voorsetsels Flashcards
Wat is voorsetsels?
Woorde wat die plek van iets of iemand aanwys.
Prepositions
Noem ‘n paar voorsetsels.
teen voor langs onder in met agter op tussen deur
Kyk __ die prent __ die kinders wat __ sport deelneem.
kyk na die prent
van die kinders wat
aan sport deelneem
Die tennisspeler slaan die bal __ die net.
oor
Mens speel sokker __ ‘n bal.
met
Die swemmers swem __ die swembad en die atlete oefen __ die baan.
in die swembad
op die baan
Mens speel sokker (in / met) ‘n span.
in
Jy speel sokker __ ‘n bal.
met
Probeer om die bal __ die doelhok te skop.
in
Kinders wat __ atletiek deelneem, moet baie fiks wees.
aan
Slaan die bal __ die hokkiestok.
met
(Van / Aan) die einde (aan / van) die wedstryd hoor jy ‘n fluitjie wat die skeidsregter (in / op) die veld blaas.
Aan die einde
van die wedstryd
op die veld
Meneer het twee proefbuise __ sy hande.
in
Hy praat __ die kinders.
Hulle luister __ wat hy sê.
met
na
Neelsie sit __ sy bank.
op
Willem het die eksperiment __ die huis probeer en __ ongeluk die huis opgeblaas.
by
per
Sello skryf __ ‘n pen __ sy boek.
met
in
Sello woon __ Soweto, Johannesburg.
in
Sy ma is baie trots __ hom.
op
As Sello __ die huis is, oefen hy.
by
‘n Veearts werk __ diere, want hy hou __ diere.
met
van
Skilpad en Haas hardloop __ mekaar resies, maar Skilpad kom eerste __ die wenstreep.
teen
by
Ek hou baie __ rekenaarspeletjies.
Ek is eintlik al verslaaf __ rekenaarspeletjies.
Maar mens kan soveel meer __ jou brein doen.
van
aan
met
Die robot praat __ ‘n blikkerige stem en groet __ Nico.
met
vir