Tyd Flashcards

1
Q

Noem die 3 tye wat in die Afrikaanse taal voorkom.

A

verlede tyd
teenwoordige tyd
toekomende / toekomstige tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe verander jy ‘n sin van teenwoordige tyd na verlede tyd?

A

waar die werkwoord (verb) was, sit jy “het”;

die werkwoord kry ‘n “ge” vooraan en skuif na die einde van die sin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe verander jy ‘n sin van teenwoordige tyd na toekomende tyd?

A

waar die werkwoord (verb) was, sit jy “sal”;

die werkwoord skuif na die einde van die sin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

“ge” word nie gebruik om die werkwoord na die verlede tyd te verander, as dit begin met … nie.

A
be-             (bv. bewaar)
ge-             (bv. gewaar)
her-            (bv. herontdek)
er-              (bv. erken) 
ont-            (bv. ontdek)
ver-            (bv. vergelyk)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die hulpwerkwoord “wil” verander na __ in die verlede tyd.

A

wou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die hulpwerkwoord “kan” verander na __ in die verlede tyd.

A

kon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die hulpwerkwoord “moet” verander na __ in die verlede tyd.

A

moes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die hulpwerkwoord “sal” verander na __ in die verlede tyd.

A

sou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek wil eet.

A

Ek wou eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek kan sing.

A

Ek kon sing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek moet my werk doen.

A

Ek moes my werk doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek sal leer.

A

Ek sou leer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Arun help vir Patrick met sy rekenaar.

A

Arun het vir Patrick met sy rekenaar gehelp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Hulle het baie pret saam.

A

Hulle het baie pret saam gehad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Skryf die sin oor:
Lucky en Joe moet vandag sokker speel.
Gister…

A

Gister moes Lucky en Joe sokker speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Daar is ‘n droogte en die kos is min.

A

Daar was ‘n droogte en die kos was min.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Net Kameelperd drink die medisyne.

A

Net kameelperd het die medisyne gedrink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Sy bene en nek word daarna langer en langer.

A

Sy bene en nek het daarna langer en langer geword.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Renoster eet vandag gras. Gister…

A

Gister het Renoster gras geëet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Renoster het vandag min kos. Gister…

A

Gister het Renoster min kos gehad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek sal die wêreld vir jou aanvat.

A

Ek sou die wêreld vir jou aangevat het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek is die een wat oor jou waak.

A

Ek was die een wat oor jou gewaak het.

23
Q

Verander die sin na verlede tyd:

Ek kan jou trane vang.

A

Ek kon jou trane gevang het.

24
Q

Skryf die sin oor:
Ons lag vir simpel speletjies en skattejag.
Toe ons kinders was…

A

Toe ons kinders was, het ons vir simpel speletjies en skattejag gelag.

25
Skryf die sin oor: Ons swem in die koue see. Toe ons kinders was...
Toe ons kinders was, het ons in die koue see geswem.
26
Verander die sin na verlede tyd: | Renoster bly by die watergat en vreet gras.
Renoster het by die watergat gebly en gras gevreet.
27
Verander die sin na verlede tyd: | Kameelperd se bene en nek rek en word lank.
Kameelperd se bene en nek het rerek en lank geword.
28
Verander die sin na verlede tyd: | Nandi is baie arm.
Nandi was baie arm.
29
Verander die sin na verlede tyd: | Hulle werk in die mielieland en pluk bessies.
Hulle het in die mielieland gewerk en bessies bepluk.
30
Verander die sin na verlede tyd: | Nandi moet haar dogter vir Slange gee, maar sy wil nie.
Nandi moes haar dogter vir slang gegee het, maar sy wou nie.
31
Verander die sin na teenwoordige tyd: | Nandi was ongelukkig oor haar belofte.
Nandi is ongelukkig oor haar belofte.
32
Verander die sin na teenwoordige tyd: | Nolita was dapper en het by haar ma se belofte gehou.
Nolita is dapper en hou by haar ma se belofte.
33
Verander die sin na verlede tyd: | Bongi vra baie vrae, want sy is nuuskierig.
Bongi het baie vrae gevra, want sy was baie nuuskierig.
34
Verander die sin na verlede tyd: | Daarna voel Bongi beter, want sy weet meer van die siekte.
Daarna het Bongi beter gevoel, want sy het meer van die siekte geweet.
35
Verander die sin na verlede tyd en dan na toekomende tyd: | Die golwe weet waar om the breek.
Die golwe het geweet waar om te breek. | Die golwe sal weet waar om te breek.
36
Verander die sin na verlede tyd en dan na toekomende tyd: | Die wolke wentel in die hemel, maar hulle ry op die winde.
Die wolke het in die hemel gewentel, maar hulle het op die winde gery. Die wolke sal in die hemel wentel, maar hulle sal op die winde ry.
37
Verander die sin na verlede tyd en dan na toekomende tyd: | Dit is vroeg in die dag en die son se strale brand.
Dit was vroeg in die dag en die son se strale het gebrand. | Dit sal vroeg in die dag wees en die son se strale sal brand.
38
Verander die sin na toekomende tyd: | Meneer skree op Neelsie.
Meneer sal op Neelsie skree.
39
Verander die sin na toekomende tyd: | Neelsie staan op die bank.
Neelsie sal op die bank staan.
40
Verander die sin na verlede tyd: | Tommy woon as kind in Soweto.
Tommy het as kind in Soweto gewoon.
41
Verander die sin na verlede tyd: | Die polisiebeampte ontsyfer die leë bladsye.
Die polisiebeampte het die leë bladsye ontsyfer.
42
Verander die sin na teenwoordige tyd: | Ons het by Marco Polo-lughawe geland.
Ons land by Marco Polo-lughawe.
43
Verander die sin na teenwoordige tyd: | Dit was duur, maar dit was 'n romantiese rit, wat ons baie geniet het.
Dit is duur, maar dit is 'n romantiese rit, wat ons baie geniet.
44
'n Teenwoordige deelwoord verwys na ...
'n aksie wat besig is om te gebeur. bv. "spelende" Die spelende kinders baljaar in die tuin. werkwoord + ende
45
'n Verlede deelwoord verwys na ...
'n aksie wat klaar gebeur het bv. gespeelde Die gespeelde wedstryd was gelykop. ge + werkwoord + de
46
Kies die korrekte deelwoorde: Die swemmer swem (verbaasde / verbasend) vinnig vir sy ouderdom. Die (verbaasde / verbasende) mense was bly toe Chad wen.
Die swemmer swem verbasend vinnig vir sy ouderdom. | Die verbaasde mense was bly toe Chad wen.
47
Verander die sin na verlede tyd: | Die ou dame, ouma Hanna, het groot drome.
Die ou dame, ouma Hanna, het groot drome gehad.
48
Verander die sin na verlede tyd: | Sy wen nie regtig die kompetisie nie.
Sy het nie regtig die kompetisie gewen nie.
49
"is" in die teenwoordige tyd word __ in die verlede tyd.
was Die kind is siek. Die kind was siek.
50
"het" in die teenwoordige tyd word __ in die verlede tyd.
het gehad Sy het griep. Sy het griep gehad.
51
"inkleur" is 'n skeibare werkwoord | Hoe verander dit in verlede, teenwoordige en toekomstige tyd?
Verlede tyd: Die seun het die prent ingekleur. Teenwoordige tyd: Die seun kleur die prent in. Toekomstige tyd: Die seun sal die prent inkleur.
52
Gebruik die skeibare werkwoord "oplos" in die 3 verksillende tye.
Sy het die probleem opgelos. Sy los die probleem op. Sy sal die probleem oplos.
53
Gebruik die skeibare werkwoord "aankondig" in die 3 verskillende tye.
Hulle het interessante nuus aangekondig. Hulle kondig interessante nuus aan. Hulle sal interessante nuus aankondig.