Afleidings & Samestellings Flashcards

1
Q

Wat kan by ‘n selfstandige naamwoord gevoeg word om ‘n afleiding daarvan te vorm?

A

‘n voorvoegsel (bv. “ge” in gestamp)

‘n agtervoegsel (bv. “lik” in vroulik)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Alle meervoude en verkleinwoorde is…

A

afleidings, want hulle kry agtervoegsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verdeel die afleiding:

gewerk

A

ge - voorvoegsel

werk - stam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verdeel die afleiding:

onvriendelik

A

on - voorvoegsel
vriend - stam
elik - agtervoegsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bou die afleiding:

on + middel + lik

A

onmiddellik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bou die afleiding:

uit + einde + lik

A

uiteindelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter afleiding beteken:

jy kan nie daarop ry of gaan nie

A

onbegaanbaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter afleiding beteken:

sonder ‘n fout

A

foutloos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter afleiding beteken:

leer ken

A

verken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter afleiding beteken:

op die einde

A

uiteindelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n samestelling?

A

‘n woord wat gevorm word deur twee of meer woorde bymekaar te sit
bv. doring + boom = doringboom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Vorm ‘n samestelling:

vigs + lyer

A

vigslyer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Vorm ‘n samestelling:

kind + dag

A

kinderdag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Vorm ‘n samestelling:

strokie + prent

A

strokiesprent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Vorm ‘n samestelling:

staat + president

A

staatspresident

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Vorm ‘n samestelling:

dans + skool

A

dansskool

17
Q

Bou ‘n afleiding uit die basisvorm en agtervoegsel:

musiek + ant

A

musikant

let wel: die “e” val weg!

18
Q

Bou ‘n afleiding uit die basisvorm en agtervoegsel:

skryf + er

A

skrywer

let wel: die “f” word ‘n “w”!

19
Q

Bou ‘n afleiding uit die basisvorm en agtervoegsel:

skool + ier

A

skolier

let wel: die een “o” van weg!

20
Q

“Wêreldreis”, “olifantbul”, “padkos”, “toergids” en “kokosneut” is almal…

A

samestellings

21
Q

Samestelling of afleiding?

woordeboek

A

samestelling

22
Q

Samestelling of afleiding?

uitvinder

A

afleiding

23
Q

Samestelling of afleiding?

ongelooflik

A

afleiding

24
Q

Verdeel die afleiding:

oorplanting

A

oor - voorvoegsel
plant - stam
ing - agtervoegsel

25
Q

Verdeel die afleiding:

inskrywing

A

in - voorvoegsel
skryf - stam
ing - agtervoegsel