Afkortings Flashcards
1
Q
Suid-Afrika
A
SA
2
Q
Afrikaans
A
Afr.
3
Q
Engels
A
Eng.
4
Q
DBV
A
dierebeskermingsvereniging
5
Q
mevrou
A
mev.
6
Q
meneer
A
mnr.
7
Q
senior
A
sr.
8
Q
junior
A
jr.
9
Q
televisie
A
TV
10
Q
‘n Afkorting wat soos ‘n woord uitgespreek word (bv. HAT, vir Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), noem mens ‘n …
A
akroniem
11
Q
HAT
A
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal
12
Q
mejuffrou
A
mej.
13
Q
antwoord
A
antw.
14
Q
telefoon
A
tel.
15
Q
selfoon
A
sel.