Leestekens Flashcards
Sit die skryftekens by:
Die seun vra waar koop mens so n robot
Die seun vra: “Waar koop mens so ‘n robot?”
Sit die skryftekens by:
Hoera skree die kinders
“Hoera!” skree die kinders.
Sit die skryftekens by:
Bertie kan dans sing somme doen en praat
Bertie kan dans, sing, somme doen en praat.
Aan die einde van ‘n stelsin, kom ‘n
. (punt)
bv. Hy is so vinnig soos blits.
Aan die einde van ‘n vraagsin, kom ‘n
? (vraagteken)
bv. Hoe laat is dit?
Aan die einde van ‘n bevel, kom ‘n
! (uitroepteken)
bv. Bly stil!
Aan die einde van ‘n uitroep, kom ‘n
! (uitroepteken)
bv. Fantasties!
Watter leesteken word by ‘n reeks woorde gebruik?
, (komma)
bv. Ek eet groente, vrugte en vleis.
Watter leesteken word tussen twee werkwoorde gebruik?
, (komma)
bv. Terwyl hulle tee drink, eet hulle koek.
bv. Toe ons klein was, het ons elke dag op die wipplank gery.
Watter leesteken gebruik na die naam van ‘n persoon wat jy aanspreek?
, (komma)
bv. Rita, dit is goeie werk!
Voor watter voegwoorde word ‘n komma gebruik?
want
maar
dog
bv. Ek eet lekker, want ek is honger.
Watter leestekens word gebruik vir direkte rede?
: (dubbelpunt) en
“ “ (aanhalingstekens)
Gee ‘n paar woorde wat met ‘n kappie gespel word.
hê lê sê wêreld skêr
Sit die skryftekens by:
Bongi se dat sy van vigs geleer het op ‘n TV advertensie.
Bongi sê dat sy van vigs geleer het op ‘n TV-advertensie.
Sit die skryftekens by:
Bongi vra, Gogo wat is vigs?
Bongi vra: “Gogo, wat is vigs?”
Sit die skryftekens by:
Die vrou se ons wil graag twee worsrolletjies he
Die vrou sê: “ Ons wil graag twee worsrolletjies hê.”
Sit die skryftekens by:
sy vra hoeveel kos elke rolletjie
Sy vra: “Hoeveel kos elke rolletjie?”
Plekname met windrigtings kry altyd ‘n …
koppelteken
bv. Suid-Afrika, Noord-Kaap
negeuur, seweuur, boop of nege-uur, sewe-uur, bo-op of nege uur, sewe uur, bo op
nege-uur, sewe-uur, bo-op
die koppelteken word gebruik om die regte uitspraak makliker te maak wanneer daar vokale langs mekaar staan
Woorde met syfers of letters kry altyd ‘n …
koppelteken
bv. graad 7-klas, B-span
SMSboodskap, epos, TVadvertensie of SMS-boodskap, e-pos, TV-advertensie of SMS boodskap, e pos, TV advertensie
SMS-boodskap, e-pos, TV-advertensie
woorde wat afkortings bevat, kry altyd ‘n afkappingsteken
Samestellings met “hulle” kry altyd ‘n …
afkappingsteken
bv. Pa-hulle, Susan-hulle
Woorde wat herhaal word, kry altyd ‘n …
afkappingsteken
bv. gou-gou, kort-kort, lag-lag, sit-sit
Verkorte vorms kry altyd ‘n …
afkappingsteken, bv.
ek’s (verkorte vorm van ek is)
hy’t (verkorte vorm van hy het)