Ontkenning Flashcards

1
Q

‘n Gewone sin kry ___

A

twee “nie”s

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar staan die nie’s in ‘n gewone ontkenningsin?

A

een “nie” kom net na die werkwoord

die ander “nie” kom aan die einde van die sin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

‘n Gewone sin wat nie ‘n voorwerp het nie, kry ___

A

net een “nie”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee die negatief van die sin:

Ek lees.

A

Ek lees nie.

geen voorwerp nie = net een “nie”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee die negatief van die sin:

Ek lees ‘n interessante boek op die bus.

A

Ek lees nie ‘n interessante boek op die bus nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe werk ontkenning wanneer die werkwoord gevolg word deur ‘n eienaam of voornaamwoord?

A

net een “nie”

die “nie” kom net na die eienaam of voornaamwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee die negatief van die sin:

Ek roep hom.

A

Ek roep hom nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe werk ontkenning van ‘n vraagsin?

A

Dit begin met: “Nee,”
daar is ‘n “nie” na die werkwoord
en ‘n “nie” aan die einde van die sin
voornaamwoorde word verander om sin te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beantwoord die vraag ontkennend:

Is dit vandag koud?

A

Nee, dit is nie vandag koud nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beantwoord die vraag ontkennend:

Hou jy van gholf?

A

Nee, ek hou nie van gholf nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

nie + alles

A

niks… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

nie + iets

A

niks… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

nie + almal

A

niemand… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

nie + iemand

A

niemand… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

nie + altyd

A

nooit… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

nie + ooit

A

nooit… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

nie + enige

A

geen… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

nie + een

A

geen… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

nie + enigsins

A

geensins… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

nie + moet

A

moenie… nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

nie + oral(s)

A

nêrens… nie

22
Q

nie + êrens

A

nêrens… nie

23
Q

nie + al een

A

nog geen… nie

24
Q

nie + al êrens

A

nog nêrens… nie

25
nie + al iemand
nog niemand... nie
26
nie + al iets
nog niks... nie
27
nie + al ooit
nog nooit... nie
28
Beantwoord die vraag ontkennend: | Is daar iemand by die deur?
Nee, daar is niemand by die deur nie.
29
Beantwoord die vraag ontkennend: | Het jy al ooit gerook?
Nee, ek het nog nooit gerook nie.
30
Beantwoord die vraag ontkennend: | Het jy al enigsins vir jou eksamen begin studeer?
Nee, ek het nog geensins vir my eksamen begin studeer nie.
31
Beantwoord die vraag ontkennend: | Was jy al ooit so alleen?
Nee, ek was nog nooit so alleen nie.
32
Beantwoord die vraag ontkennend: | Sit daar iets op renoster se rug?
Nee, daar sit niks op renoster se rug nie.
33
Gee die negatief van die sin: | Kameelperd eet.
Kameelperd eet nie.
34
Gee die negatief van die sin: | Renoster sien iets.
Renoster sien niks nie.
35
Gee die negatief van die sin: | Daar is êrens 'n leeu in die bos.
Daar is nêrens 'n leeu in die bos nie.
36
Beantwoord die vraag ontkennend: | Skop Joe die bal bo-oor die doelhok?
Nee, hy skop nie die bal bo-oor die doelhok nie.
37
Beantwoord die vraag ontkennend: | Sal Joe ooit die bal mis skop?
Nee, hy sal nooit die bal mis skop nie.
38
Beantwoord die vraag ontkennend: | Het jy al vir Joe ontmoet?
Nee, ek het nog nie vir Joe ontmoet nie.
39
Beantwoord die vraag ontkennend: | Is daar êrens 'n meisie wat speel?
Nee, daar is nêrens 'n meisie wat speel nie.
40
Beantwoord die vraag ontkennend: | Dra iemand 'n pet?
Nee, niemand dra 'n pet nie.
41
Beantwoord die vraag ontkennend: | Is daar iets wat Joe kan keer?
Nee, daar is niks wat Joe kan keer nie.
42
Skryf die sin in die ontkennende vorm: | Chantelle skryf elke dag stories.
Chantelle skryf nie elke dag stories nie.
43
Beantwoord die vraag ontkennend: | Het jy al êrens vir Britt Robertson gesien?
Nee, ek het nog nêrens vir Britt Robertson gesien nie.
44
Skryf die sin in die ontkenning: | Meneer lag.
Meneer lag nie.
45
Skryf die sin in die ontkenning: | Neelsie hoor hom.
Neelsie hoor hom nie.
46
Skryf die sin in die ontkenning: | Neelsie gebruik altyd sy wiskundeboek by die huis.
Neelsie gebruik nooit sy wiskundeboek by die huis nie.
47
Skryf die sin in die ontkenning: | Iemand help vir Neelsie om wiskunde te doen.
Niemand help vir Neelsie om wiskunde te doen nie.
48
Beantwoord die vraag ontkennend: | Gebruik Neelsie sy handboek êrens by die huis?
Nee, Neelsie gebruik nêrens by die huis sy handboek nie.
49
Beantwoord die vraag ontkennend: | Het Neelsie al ooit sy wiskundeboek gebruik?
Nee, Neelsie het nog nooit sy wiskundeboek gebruik nie.
50
nie + nog
nie meer nie
51
Beantwoord die vraag ontkennend: | Is jy nog besig met die boek?
Nee, ek is nie meer besig met die boek nie.