Byvoeglike Naamwoorde Flashcards

1
Q

Wat doen ‘n byvoeglike naamwoord?

A

Dit beskryf ‘n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n byvoeglike naamwoord in Engels?

A

adjective

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Staan die byvoeglike naamwoord voor of na die selfstandige naamwoord?

A

Enige van die twee!
bv.
Die hondjie is oud.
Dit is ‘n ou hondjie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dit is ‘n (lank) pad.

A

lang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Dit is ‘n (laag) muur.

A

lae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dit is ‘n (hoog) muur.

A

hoë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Dit is ‘n (droog) rivier.

A

droë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Dit is ‘n (goed) film.

A

goeie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Dit is ‘n (nuut) rugsak.

A

nuwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Dit is ‘n (doof) man.

A

dowe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Dit is ‘n (leeg) dam.

A

leë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Dit is ‘n (lig) rugsak.

A

ligte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Dit is (koud) water.

A

koue

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Dit is ‘n (jonk) katjie.

A

jong

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Die superheld is vinnig. Hy is ‘n ___ man.

A

vinnige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die seun is sterk. Hy is ‘n ___ seun.

A

sterk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Die liedjie is pragtig. Dit is ‘n ___ liedjie.

A

pragtige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Die liedjie is nuut. Dit is ‘n ___ liedjie.

A

nuwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Dit is ‘n (vinnig), (giftig) slang.

A

vinnige

giftige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

‘n (kleurvol) landsvlag

A

kleurvolle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

(verskillend) kulture

A

verskillende

22
Q

(tradisioneel) liedjies

A

tradisionele

23
Q

(interessant) land

A

interessante

24
Q

Hoe (goed) ‘n mens se ontbyt is, hoe (sterk) voel jy die hele dag.

A

beter

sterker

25
Tumelo is die (goed) kunstenaar in sy skool.
beste
26
(goud) hare
goue
27
(breed) skouers
breë
28
(aantreklik) gesig
aantreklike
29
'n (stukkend) deur
stukkende
30
Sello is 'n (jonk) seun.
jong
31
Mev. Moepi is die (trots) ma.
trotse
32
Sello is 'n (spesiaal) seuntjie, want hy is 'n (leergierig) kind.
spesiale | leergierige
33
Haas is 'n (vinnig) dier; hy is baie (vinnig) as Skilpad.
vinnige | vinniger
34
Wanneer Skilpad die resies wen, weet hy hy was die (goed) en nou glimlag hy die (breed)!
beste | breedste
35
Sit die byvoeglike naamwoord in: | Hulle sal 'n reis beplan. (interessant)
Hulle sal 'n interessante reis beplan.
36
Sit die byvoeglike naamwoord in: | Die boot sal môre vertrek. (luuks)
Die luukse boot sal môre vertrek.
37
Sit die byvoeglike naamwoord in: | Die Taj Mahal is 'n tempel. (asemrowend)
Die Taj Mahal is 'n asemrowende tempel.
38
Sit die byvoeglike naamwoord in: | Die piramides is in Egipte. (hoog)
Die hoë piramides is in Egipte.
39
Na die (lank) vlug van Suid-Afrika, praat die (moeg) toeriste met die (vriendelik) ontvangsdame.
lang moeë vriendelike
40
Bertie is 'n (reg), (eg) robot met 'n (blikkerig) stem.
regte egte blikkerige
41
Nico se pa se robot is 'n (goed) uitvinding wat (moeilik) somme kan uitwerk en (snaaks) grappies kan onthou.
goeie moeilike snaakse
42
Chad is 'n (hardwerkend) swemmer en 'n (merkwaardig) mens wat 'n (styf) oefenprogram volhou.
hardwerkende merkwaardige stywe
43
Dit is 'n (sag) kussing.
sagte
44
Dit is (sleg) kos.
slegte
45
Dit is 'n (dood) perd.
dooie
46
Dit is 'n (oud) mat.
ou
47
Dit is 'n (glad) pad.
gladde
48
Dit is 'n (dof) glas.
dowwe
49
Hy is 'n (gaaf) man.
gawe
50
Ons het (nat) klere na 'n stappie in die (koel) reën.
nat koel party woorde bly dieselfde!
51
Dis 'n (stil), (lankmoedig) en (sag) kameelperd. Hy het (groot) oë. Hy het 'n (lank), (slank) nek.
``` stil lankmoedige sagte groot lang slanke ```