Lidwoorde Flashcards

1
Q

Gee die twee lidwoorde.

A

‘n

die

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat gebeur met die volgende woord, as die sin met “‘n” begin?

A

Dit begin met ‘n hoofletter.

bv. ‘n Reënbui sal darem nou lekker wees!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vir woorde in die enkelvoud, gebruik mens…

A

‘n of die
‘n Leeu lê in die boom se skaduwee.
Die leeu lê in die boom se skaduwee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vir woorde in die meervoud, gebruik mens die lidwoord…

A

die

Die leeus jag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vir iets wat enkelvoudig en nie spesifiek is nie (onbepaald), gebruik mens…

A

‘n

‘n Grootprater is iemand wat oordryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vir iets wat spesifiek is (bepaald), gebruik mens…

A

die

Sprinkbok klim to bo-op die Eiffeltoring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

(‘n / die ) watertaxi is (‘n / die) bootjie wat jou van (‘n / die) Marco Polo-lughawe na jou hotel toe neem.

A

‘n Watertaxi is ‘n bootjie wat jou van die Marco Polo-lughawe na jou hotel toe neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee die korrekte lidwoord:
__ dagboek is iets waarin ‘n mens elke dag skryf.
__ dagboek waarin ek vanjaar skryf, is blou.

A

‘n Dagboek is iets waarin ‘n mens elke dag skryf.
(let op die hoofletter D)
Die dagboek waarin ek vanjaar skryf, is blou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee die korrekte lidwoord:

__ kraai sit op __ tak en kyk na __ water in __ dam.

A

‘n Kraai sit op
‘n tak en kyk na
die water in
die dam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly