Selfstandige Naamwoorde Flashcards

1
Q

Wat is selfstandige naamwoorde in Engels?

A

nouns

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n eienaam?

A

Die naam van ‘n spesifieke persoon of plek.

proper noun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarmee begin ‘n eienaam?

A

‘n Hoofletter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee voorbeelde van eiename.

A
naam van 'n persoon, bv. Elsje Stark
plek, bv, Kaapstad, Suid-Afrika
skool, bv. Laerskool Pinehurst
straat, bv. Hoofstraat
koerant, bv, Daily Mail
maand, bv. Augustus
dag, bv. Maandag
taal, bv. Engels, Afrikaans, Tswana
motors, bv. Audi
produkte, bv. KFC, Fanta
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee voorbeelde van soortname.

A

boek
meisie
lessenaar
(common noun)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee voorbeelde van abstrakte selfstandige naamwoorde.

A

vriendskap
liefde
oorlog
(abstract noun)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter woordsoort is die volgende:
selfvertroue
leergierigheid
vriendelikheid

A

abstrakte selfstandige naamwoorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter woordsoort is die volgende:
spoed
geduld

A

abstrakte selfstandige naamwoorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly