Onderwerp, Voorwerp & Gesegde Flashcards
Verdeel in onderwerp, gesegde en voorwerp:
Die kok kook ‘n eier.
gesegde: kook
onderwerp (wie kook?): die kok
voorwerp (kook wat?): ‘n eier
Verdeel in onderwerp, gesegde en voorwerp:
Ek lees die advertensie.
gesegde: lees
onderwerp: ek
voorwerp: die advertensie
Verdeel in onderwerp, gesegde en voorwerp:
Ons maak ‘n groot omelet.
gesegde: maak
onderwerp: ons
voorwerp: ‘n groot omelet
Verdeel in onderwerp, gesegde en voorwerp:
Michael eet mango’s.
gesegde: eet
onderwerp: Michael
voorwerp: mango’s
Verdeel in onderwerp, gesegde en voorwerp:
Ek eet vanoggend ‘n omelet.
Wat is die woord wat oorbly?
gesegde: eet
onderwerp: ek
voorwerp: ‘n omelet
bepaling van tyd: vanoggend
Verdeel in onderwerp, gesegde en voorwerp:
My boetie eet altyd lekkers.
Wat is die woord wat oorbly?
gesegde: eet
onderwerp: my boetie
voorwerp: lekkers
bepaling van tyd: altyd