Intensiewe Vorme en Vergelykings Flashcards
1
Q
So vinnig soos…
A
blits
2
Q
So soet soos…
A
stroop
3
Q
So dun soos…
A
‘n plank
4
Q
So groen soos…
A
gras
5
Q
So suur soos…
A
asyn
6
Q
So lig soos…
A
‘n veer
7
Q
So sterk soos…
A
‘n bees
8
Q
koud
A
yskoud
9
Q
wit
A
spierwit
10
Q
rooi
A
bloedrooi
11
Q
groen
A
grasgroen
12
Q
blou
A
potblou
13
Q
donker
A
pikdonker
14
Q
vinnig
A
blitsvinnig
15
Q
goedkoop
A
spotgoedkoop
16
Q
glad
A
seepglad
17
Q
oud
A
stokoud
18
Q
jonk
A
bloedjonk
19
Q
vol
A
propvol
20
Q
leeg
A
dolleeg
21
Q
so stil soos …
A
‘n muis
22
Q
so slim soos …
A
die houtjie van die galg
23
Q
stil
A
tjoepstil
24
Q
gewoon (ordinary)
A
doodgewoon
25
Q
geel
A
goudgeel
26
Q
rond
A
koeëlrond
27
Q
duur
A
peperduur