Hoofstuk 1 - Finansiële Bestuur Flashcards

1
Q

Maatskappybelasting koers =

A

28%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beleggingsbesluite

A

Fokus op Bate gedeelte van SFP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Finansiële Besluite

A

Fokus op Ekwiteit en Laste gedeelte van SFP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Doelwitte van Finansiële Bestuur:

Hoekom is wins nie ‘n gepaste doelwit nie?

A

Manupilasie van winste tot nadeel van maatskappy (bv. Waardevermindering)
Wins neem nie tydwaarde van geld in ag nie (Tydsfaktor)
Kontantvloei vs Rekeningkndige Wins verskil gewoonlik
Risiko oorwegings = Hoër winste kan hoër risiko bedoel dus lei tot laer aandeelhouerswaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Doelwitte van Finansiële Bestuur is die volgende:

A

Verhoog waarde van entiteit en aandeelhouer;
Handhawing van langtermyn volhoubaarheid;
Optimale toedeling van skaars hulpbronne;
Opbrengs > Koste van Kapitaal
Koste van Kapitaal = die opbrengs wat ‘n entiteit teoreties aan hul finansierders betaal om hulle te vergoed vir die risiko wat hulle neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ekonomiesewaarde toevoeging

A

EWT = Bedryfswins na belasting - Koste van finansiering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vorms van eienaarskap van entiteite:

A

Geen beperking op aanspreeklikheid:

  • Eenmansaak/Alleeneienaar
  • Vennootskap
  • Peersoonilke Aanspreeklike Maatskappye
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Vorms van eienaarskap van entiteite

A

Beperking op aanspreeklikheid:

  • Privaat Maatskappy (Pty.) Ltd.
  • Publieke Maatskappy (Pty.) Ltd.
  • BK
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Rol van finansiële bestuurder

A

Vind fondse benodig vir finansiering vir beleggings
2 Kategoriee van beleggings geleenthede:
- Operasionele bates = belegging in bedryfs- en nie-beryfsbates
- Finansiële bates = ekwiteitsaandele, voorkeuraandele, verband, geldmark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Tipes finansiering beskikbaar:

A

1) Kapitaalmark - uitreik van aandele/skuldbriewe (langtermynfinansiering)
2) Geldmark - Korttermyn finansiering
3) Krediteure - Bedryfsbates word grootliks gefinansier deur krediteure
4) Behoue verdienste - Deel van wins wat herbelê word in entiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die agentskap probleem?

A

Daar bestaan ‘n skeiding tussen aandeelhouers en bestuurders;
Die probleem: Bestuurders tree op as agente vir aandeelhouers, maar kan moontlik eie belange eerste plaas in besluitnemings ipv die van die aandeelhouers;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe om agentskap probleem te voorkom?

A

Monitor kostes;
Implementeer kontroles;
Salaris aansporinge;
Aandeelopsies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

King III Report

Beheer SA gebasseerde maatksappye se korporatiewe beheer sake deur:

A
  • Deur direksie verantwoordelik te maak om die etiek effektief te bestuur
  • Bv. Implementering van goeie etiese beleid; vestig ‘n kode van gedrag; voldoen aan wette en regulasies
  • Verseker verdeling tussen bestuur en eienaars, verseker dat daar in die beste van die aandeelhouers se belange opgetree word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly