FB Hoofstuk 11&12 - Bedryfskapitaal Flashcards

1
Q

Wat is bedryfskapitaal?

A
Bedryfsbates = bates wat in binne 1 jaar in kontant omgeskakel word;
Bedryfslaste = laste wat binne 1 jaar betaal word;
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is bedryfskapitaal?

A

Bedryfskapitaal bestuur:

  • Bestuur van bedryfsbates en bedryfslaste;
  • Belegging in voorraad, debiteure en kontant;
  • Finansiering deur krediteure en/of oortrokke fasilitiete en/of rente draende lenings(skuld)
  • Netto bedryfskapitaal = bedryfsbates - bedryfslaste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is bedryfskapitaal?

A

Bedryfskapitaal beleid = Besluitnemings beleide wat bedryfsbate beleggings en die finansiering van die belgging optimaliseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die samestelling van bedryfskapitaal:

A

Affekteer kontantvloei, likiditeit en risiko areas;

Belê in meer voorraad = kontant verminder; verhoog admin en ander kostes;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bedryfskapitaal siklus:

A

1) Grondstof en Krediteure
2) Vervaardiging
3) Voorraadstoor
4) Verkope en Debiteure
5) Invorderings
6) Betalings (aan krediteure, terug by 1)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bedryfskapitaal verhoudings NB!!!!!!

1) Bedryfskapitaalverhouding

A

Bedryfsbates : Bedryfslaste

Norm = 2:1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

2) Vuurproefverhouding

A

(Beedryfsbates - Voorraad) : Bedryfslaste

Norm = 1:1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

3) Debiteure-invorderingstermyn

A

Handelsdebiteure / Totale Kredietverkope x 365

Die aantal dae wat dit neem om geld vanaf debiteure in te vorder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

4) Krediteure-betalingstermyn

A

Handelskrediteure / Totale Kredietaankope x 365

Die aantal dae wat dit neem om krediteure te betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

5) Voorraadomset

A

Koste van Verkope / Gemiddelde voorraad

Aantal dae wat dit neem om voorraad te verkoop

Gemiddelde voorraad = 0,5 x (Begin voorraad + Eindvoorraad)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

6) Grondstof

A

Grondstofvoorraad / Totale Grondstof aankope x 365

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

7) WIP

A

WIP voorraad / Koste van Verkope x 365

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

8) Klaarproduke

A

Klaarprodukte / Koste van Verkope x 365

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Doel van bedryfskapitaalsiklus

A

Verkort bedryfskapitaalsiklus so veel as moontlik sonder om die effektiwiteit van bedryfwighede te affekteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Netto Bedryfskapitaaksiklus

A

= Grondstof dae + WIP dae + Klaarprodukte dae + Debiteure dae - Krediteure dae
Doel is om lengte van siklus te minimaliseer en risiko te verminder deur Grondstof, WIP, Klaarprodukte en Debiteure dae te beperk en Krediteure dae te verhoog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Indien bedryfskapitaal te hoog is?

A

Is kontantvloei onder druk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Indien Bedryfskapitaal te laag is?

A

Lei tot:

  • Voorraadtekorte
  • Verlies van wins
  • Minder deniteure
  • Kan nie krediteure betaal nie, ens.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Bedryfskapitaal belegging of finansiering beleide:

A

1) Konserwatief
2) Matig
3) Aggresief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

1) Konserwatief

A

Lae risiko; hou baie voorraad voorhande, baie min admin kostes;
VVRB = 9; Bedryfsbates = 55; Bedryfslaste = 20; Nie-bedryfsbates = 40; Netto bedryfskapitaal = 55 - 20 = 35; Netto bates = 35 + 40;
Dus opbrengs op netto bates = (9 / 75 ) x 100 = 12%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

2) Matig

VVRB = 9; Bedryfsbates = 45; Bedryfslaste = 25; Netto Bedryfskapitaal = 45 - 25 = 20; Nie-bedryfsbates = 40; Netto bates = 20 + 40 = 60

A

Dus Opbrengs op Netto bates = (9 / 60) x 100 = 15%

Risiko is matig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

3) Aggresief

VVRB = 9; Bedryfsbates = 35; Bedryfslaste = 30; Netto Bedryfskapitaal = 35 - 30 = 5; Nie-bedryfsbates = 40; Netto bates = 5 + 40 = 45

A

Dus Opbrengs op Netto bates = (9 / 45) x 100 = 20%

Hou die minste voorraad aan t.o.v. Die 3 beleide;
Kan hoogste opbrengs maak;
Hoogste risiko

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Gevolge van bedryfskapitaal beleid veranderinge (Konserwatief, Matig, Aggresief)

A

Risiko van voorraadtekorte;
Risiko om verskaffer verhoudinge te verswak;
Kopetiese met ander en verlies van kliënte;
Mis uit op grootmaat afslag en vroee vereffeningskorting;
Mis uit op pryspremies wat kliënte bereid is om te betaal vir spoed;
Belasting effek op kontant wat gespaar word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Bedryfskapitaalbestuur

A

Deur bedryfskapitaal effektief en optimaal te bestuur, sal kontantvloei genereer word;
Bv. Deur debiteure dae te verminder en krediteure betalingsterme te verleng.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

4 Komponente van bedryfskapitaalbestuur:

A

1) Handelsdebiteure betsuur
2) Voorraadbestuur
3) Kontantbestuur
4) Handelskrediteure bestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

1) Handelsdebiteure bestuur:

A

Koste van toestaan van krediet:

  • admin
  • finansiering van debiteure
  • oninbare skulde
  • Nasionale Krediet Wet (NKW)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

Oorweeg volgende wanneer kredietbeleid opstel:

A

Kredietwaardigheid;
Invorderingsbeleid;
Vereffeningskorting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

Kredietbeleid oorwegings: Kredietwaardigheid

A

Oorweeg kliënt se:
Houding - morele, waardes en integriteit van kliënt;
Kredietgeskiedenis - het kliënt enige slegte skulde?;
Finansiële posisie - kan kliënt my terug betaal?;
Sekuriteir - indien kliënte nie betaal nie;
Ekonomiese omgewing - ekonomiese en finansiële druk op land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

Kredietbeleid oorwegings: Invorderingsbeleid

A

Hoe vorder ek my debiteure in?
Indien nie betaal nie, oorhandig debiteure aan wie?
Effek op verkope, invorderingstydperk, oninbare skulde, ens.

29
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

Kredietbeleid oorwegings: Korting beleid

A

Kortings word gebruik om vroeer betalings aan te moedig;

Voordele =
Trek kliënte wat dit sien as ‘n prys verlaging
Verlaag gemiddelde invorderingstermyn

30
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

Impak van verandering in kredietbeleid = ?

A

Verandering in Netto wins = Verandering in Bruto wins - Verandering in Drakoste van debiteure - Verandering in Oninbare skulde - Verandering in Koste van Kortings

31
Q

Voorbeeld van hoe kredietbeleid geskryf word:

A

3/15 net 30
Beteken:
3% korting word ontvang indien binne 15 dae betaal.
Verder moet skuld binne 30 dae vereffen word, al word korting nie gebruik nie.

32
Q

Vernadering in Bruto Wins

A

Toekomstige/begrote verkope - huidige verkope
= Verskil in verkope x bruto wins %
= Verandering in Bruto wins

33
Q

Verandering in die Drakoste van Debiteure

A

Inkrementele belegging in debiteure ontstaan a.g.v. Verandering;
Inkrementele belegging t.o.v. Huidige verkope =
(Toename in gemiddelde invorderingstermyn x huidige verkope) / 365

34
Q

Verandering in Drakoste van debiteure

A

Inkrementele belegging in nuwe verkope =

(Nuwe gemiddelde invorderingstermyn x verandering in bruto wins x (1 - BW%)) / 365

35
Q

Verandering in Drakoste van debiteure

Addisionele Inkrementele belegging in debiteure = ?

A

= Inkrementele belegging in huidige verkope + Inkrementele belegging in nuwe verkope

36
Q

Verandering in Drakoste van debiteure

Geleentheidskoste om addisionele debiteure te dra = ?

A

= Addisionele Inkrementele Belegging in debiteure x Geleentheidskoste %

37
Q

Verandering in Oninbare skulde

Huidige Oninbare skulde in Rand = ?

A

100% - Huidige % kliënte wat korting benut
= Huidige % kliënte wat nie korting benut nie
(Huidige % kliënte wat nie korting benut nie x huidige verkope) x Huidige % oninbare skulde verlies (gegee) = huidige Oninbare skulde in Rand

38
Q

Verandering in Oninbare skulde

Nuwe Oninbare skulde in Rand = ?

A

100% - Nuwe % kliënte wat korting benut
= Nuwe % kliënte wat nie korting benut nie
(Nuwe % kliënte wat nie korting benut nie x Nuwe verkope) x Nuwe % oninbare skulde
= Nuwe Oninbare skulde in Rand

39
Q

Verandering in oninbare skulde = ?

A

Huidige Oninbare skulde in Rand - Nuwe Oninbare skulde in Rand

40
Q

Verandering in Koste van kortings

Huidige koste van kortings in Rand

A

Huidige verkope x % kliënte wat huidiglik korting benut x % korting

41
Q

Verandering in Koste van korting

Nuwe koste van korting in Rand

A

Nuwe verkope x nuwe % kliënte wat korting benut x nuwe % korting

42
Q

Verandering in Koste van Korting = ?

A

Huidige Koste van Korting - Nuwe Koste van Korting

43
Q

Bepaling of verandering in Kredietbeleid toegepas moet word?

A

Indien verandering in Kredietbeleid daartoe lei dat verandering in Netto wins positief is, moet dit geimplimenteer word

44
Q

Impak van verandering in kredietbeleid indien daar ‘n afname in verkope is en ‘n afname in debiteure invorderingstermyn

A

Dit is duidelik dat die verandering in Drakoste van debiteure negatief sal wees, terwyl die impak op die ander veranderlikes afhang van die verwagte resultate van die verandering

45
Q

Impak van verandering in kredietbeleid indien daar ‘n afname in verkope is en ‘n afname in debiteure invorderingstermyn:

Afname in verkope t.o.v. Oorblywende kliënte

A

((nuwe invorderingstermyn - huidige invorderingstermyn) x Nuwe verkope) / 365

46
Q

Impak van verandering in kredietbeleid indien daar ‘n afname in verkope is en ‘n afname in debiteure invorderingstermyn

Afname in verkope a.g.v. Kliënte wat verloor word

A

((Huidige verkope - Nuwe verkope)(absolute waarde) x huidige invorderingstermyn x (1 - BW%)) / 365

47
Q

Impak van verandering in kredietbeleid indien daar ‘n afname in verkope is en ‘n afname in debiteure invorderingstermyn = ?

A

Verandering in Drakoste van debiteure a.g.v. Die verandering in die kredietbeleid = (afname in verkope a.g.v. Oorblywende kliënte + afname in verkope a.g.v. Kliënte wat verloor is) x geleentheidskoste %

48
Q

Afname in kredietbeleid lei tot ‘n afname in die drakoste van debiteure. Hoekom?

A

Debiteure betaal entiteit vroeer, belê geld in bank;

Het nie meer voorraadkostes en veranderlike kostes nie.

49
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

A

Uitstaande debiteure word beïnvloed deur:

Volume van kredietverkope;
Gemiddelde periode tussen verkope en invordering

50
Q

1) Handelsdebiteure bestuur

A

Debiteure = kredietverkope p/dag x invorderingtermyn;
Invorderingstermyn = Handelsdebiteure / Totale kredietverkope x 365;
Vergelyk kredietterme met debiteure dae;
Vergelykmet industrie gemiddeld en tendense

51
Q

Maak van geld deur krediet te verleen

A

Die entiteit kan moontlik ‘n beduidende verdienste genereer deur rente op uitstaande bedrae verskuldig deur kliënte te hef.

52
Q

Maak van geld deur krediet te verleen

A

Deur krediet te verleen veroorsaak dat entiteite hul bruto winsmarge op verkope kan verhoog; verhoog kliënte lojaliteit; deelneem aan teiken advertering deur inligting oor produkte en tydskrifte aan kliënte wat kaarte by die entiteit het te verskaf en kan hoë rentekoerse vra op uitstaande debiteure rekeninge

53
Q

4) Handelskrediteure bestuur

A

Indien krediteure betaal in periode waar korting van toepassing is, is krediteure koste vry;
Indien krediteure betaal na periode waar korting van toepassing is, is daar koste verbonde aan krediteure (korting opgegee)

54
Q

4) Handelskrediteure bestuur

A

Jaarlikse effektiewe koste van finansiering = [(1 + D/(100-D))* - 1] (Antwoord in % uitgedruk)
D = % korting
* = tot die mag 365 / t
t = addisionele dae krediet indien korting nie benut nie, bv. 2/10 net 30, dan is t = 30 - 10 = 20 dae

55
Q

Kort-termyn finansiering: Voor- en nadele

Voordele:

A

1) Laer koste
2) Vinnig
3) Buigsaam
4) Minder kredietwaardigheid navrae en formaliteite
5) Geen leningooreenkomste en boetes as lening vroeer betaal word nie

56
Q

Kort-termyn lening

Nadele

A

1) Gekoppel aan wisselende rentekoers

2) Risiko van nie-verlenging van lening deur fasiliteite

57
Q

Bronne van bedryfskapitaal finansiering

A

1) Opgelope bedrae verskuldig: Geen rente, gebruik deur firma’s in mees optimale manier
2) Handelskrediteure: Koste vrye deel (korting benut) en nie-koste vrye deel (korting onbenut)
3) Oortrokke bank: Metode om rente te bereken het ‘n beduidende impak op die effektiewe koers van rente.

58
Q

2) Voorraadbestuur

A

Voorraad verdeel in 3 kategorieë:

  • Grondstof
  • WIP
  • Klaarprodukte
59
Q

2) Voorraadbestuur

A

Voorraadvlakke beïnvloed deur verkoopsyfers;
Bepaling en handhawing van voorraadvlakke is belangrik;
Effek op winsgewendheid moet bepaal word;
Akkurate inligtingstelsel moet geimplimenteer word;
Voorspel verkope om voorraad vlakke te bepaal

60
Q

Voorraadverhoudings

A

Dae voorraad voorhande = Klaarproduktevoorraad / Koste van Verkope x 365 (hoeveel dae is voorraad in winkel)

Grondstof voorhande (dae) = Grondstofvoorraad / Grondstofaankope vir die jaar x 365

61
Q

Voorraafverhoudings

A

WIP voorhande (dae) = WIP voorraad / Koste van Verkope x 365

Voorraadomsetsnelheid = Koste van Verkope / Gemiddelde voorraad
Gemiddelde voorraad = 0,5 (begin voorraad + eind voorraad)
Hoeveel keer p/jaar word voorraad ontvang

62
Q

Opbrengs op TOTALE bates = ?

A

= VNRB / Totale bates

= NVNB (bedryfswins) / Totale bates

= Antwoord gegee in %

63
Q

Opbreng op NETTO bates = ?

A

= VVRB / Ontasbare bates + Netto Bedryfskapitaal
= Antwoord in %

Netto Bedryfskapitaal = Bedryfsbates - Bedryfslaste

64
Q

Opbrengs op ekwiteit = ?

A

Wins vir die jaar / Totale aandeelhouerns ekwiteit

65
Q

Skuld tot Ekwiteit verhoudiing

A

= Totale Skuld / Totale Ekwiteit

Mate waarmee skuld deur ekwiteit gedek word

66
Q

3) Kontant bestuur

Redes om kontant te hou

A

1) Transaksiemotief - daaglikse rekeninge te betaal
2) Voorsorgmotief - Noodgevalle dek wat plaasvind
3) Spekulasiemotief - Gebruik om winsaankope te maak
4) Leningsvoorwaardes - Moet x-bedrag in rekening he om lening aan te gaan

67
Q

Kontantbegroting

A

Toon ‘n entiteit se projekteerde kontantvloeie en uitvloeie vir ‘n spesifieke periode

68
Q

Verbetering van kontantvloeisituasie

A

1) Bedryfskapitaalsiklus
2) Verbeter besigheid
3) Reik aandele uit
4) Leen geld
5) Oortrokke bank
6) Verkoop nie-noodsaklike bates

69
Q

Belê van kontant oorskotte:

A

1) Geldmark
2) Betaal krediteure om vir korting te voltooi
3) Verhoog debiteure en voorraaf om verkope te verhoog
4) Belê in kort-termyn rentedraende skuriteite soos skuldbriewe