BB Hoofstuk 6 - Mede- En Neweprodukte Flashcards

1
Q

Die 3 punte in die proses t.o.v. Mede- en neweprodukte

A

A) Gesamentlike proses
B) Verdeelpunt
C) Afsonderlike proses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

A) Gesamnetlike proses

A

Produkte is nie afsonderlik identifiseerbaar nie en dus nie moontlik op gesamentlike kostes tydens produksie aangegaan te verdeel aan elke afsonderlike produk nie;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gesamentlike kostes

A

Totale kostes aangegaan tot VOOR verdelingspunt;
Gesamentlike kostes SLEGS toedeelbaar aan MEDE-produkte;
Toedeelbare gesamentlike koste = Gesamentlike koste MIN netto inkomste uit NEWE-produkte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

B) Verdeelingspunt

A

Sodra punt bereik word is die produkte afsonderlik identifiseerbaar en dus kan kostes aan elke tipe produk toegedeel word;
By hierdie punt onstaan mede- en neweprodukte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Mede-produkte

A

Is ‘n groep individuele produkte wat gelyktydig vervaardig word en elke produk het ‘n beduidende beraamde verkoopswaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Newe-produkte

A

Ontstaan toevallig in die proses om die MEDE(hoof)-produkte te produseer;
Dra geen gesamentlike koste nie;
Wanneer die NEWE-produk by die verdeelpunt of na verdere verwerking ‘n verkoopswaarde het, moet die NRW afgetrek word van die gesamentlike kostes VOORDAT dit toegedeel word aan MEDE-produkte;
Waardeer @ NRW = verkoopswaarde - na-verdeelpunt kostes (vervaardiging- en nie-vervaardigingskostes)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

4 metodes vir die toedeling van gesamentlike kostes

A

Fisiese maatstaf-metode;
Verkoopswaarde by verdeelpunt-metode;
NRW-metode
Konstante bruto wins persentasie-metode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Fisiese maatstaf-metode

A

Gesamentlike koste word geallokeer aan die mede-produkte o.g.v. Die volume van eenhede geproduseer van elke mede-produk;
Voordeel = eenvoudig om te gebruik indien in dieselfde eenheid gemeet kan word (kg/ml/ens);
Nadeel = moeilik om altyd dieselfde @ dieselfde eenheid alle produkte te meet; benadeel produk wat meer produseer aangesien dit outomaties meer van die koste sal dra; kan voorraadwaardasie en winsgewendheid wanvoorstel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verkoopswaarde bby verdeelpunt-metode

A

Gesamentlike koste word aan mede-produkte geallokeer gebaseer op die beraamde verkoopswaarde van die mede-produkte op die punt waar hulle vir die eerste keer afsonderlik identifiseerbaar is m.a.w. By die verdeelpunt;
Voordeel = verskaf ‘n meer realistiese voorraadwaardasie;
Nadeel = aanvaar dat die verkoopswaarde bepaal die vorige kostes; aanvaar dat die verkoopswaarde by die verdeelpunt bereken kan word; benadeel die produk met die hoogste verkoopswaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

NRW-metode

A

Gebaseer op die NRW by verdeelpunt;
NRW = verkoopswaarde na afsonderlike verwerkingsproses - verkoopskostes - afsonderlike koste. Hierdie verkoopskoste word egter nie in voorraadwaardasie in ag geneem nie.;
Voordeel = neem verdere verwerkingskoste in ag; maklik op te gebruik indien daar slegs een verdeelpunt is;
Nadeel = moeilik om te bepaal in ‘n proses met baie verdeelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Konstante bruto wins % metode

A

Gesamentlike koste word aan mede-produkte geallokeer op so ‘n manier dat elke mede-produk dieselfde bruto wins persentasoe het;
Voordeel = geskik indien ‘n konstante bruto wins vir elke mede-produk logies is;
Nadeel = slegs geskik indien ‘n konstante bruto wins vir elke mede-produk logies is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly