BB Hoofstuk 15 - Begrotingsproses (1) Flashcards
Wat is begroting?
Dis n plan vir die verkryging en die gebruik van hulpbronne
Wat is die doel?
Beplanning en beheer
Waarvoor os dit gebruik?
Die toekenning van hulpbronne
Dwing bestuurders om langtermyn te dink
Koördinering van aktiwiteite van verskillende departemente
Evalueering van bestuurspreatasie
Wat is standaarde?
Voorafbepaalde teikenkoste per eenheid onder doeltreffende aktiwiteite
Standaarde word gebruik vir?
Besluitning
Begroting word gebruik vir?
Prestasie evalueering en beheer
Waaruit bestaan bedryfsbegrotings?
Inkomstebegroting Prduksiebegroting in eenhede Direkte materiaal begroting Direkte arbeidsbegroting Vervaardigingsbokoste begroting Nie-vervaardigingsbokoste begroting
Doel van kontantbegrotings
Bepaal om die entiteit genoeg kontant het om gewone bedrywighede te vervul
Bestuursaksies op korttermyn tekort
Reël vir ootrokke bankrekening
Verlaag voorraadvlakke
Stel dividend betalings uit na volgende tydperk
Reël met verskaffer vir verlengde betalingsterme
Bestuursaksies op langtermyn tekort
Langtermyn finansiering
Verkoop ongebruikte bates
Reik aandele uit
Bestuursaksies op korttermyn surplus
Betaal krediteure vroeg
Verleen krediet aan kliënte
Belê in rentedraende korttermyn effekte
Bestuursaksies op langtermyn surplus
Belê in kapitaaltoerusting
Brei sakebedrywighede uit
Diversifiseer in ander sake-gebiede
Kontanbegroting = ?
Begrote kontant invloeie - begrote kontant uitvloeie
Buigsame begrotings?
Is ‘n begroting wat aanpas vir veranderinge in die volume van aktiwiteite.
Dit is ‘n prestasie-evalueering hulpmiddel. Dit kan nie voorberei word voor die einde van die tydperk nie.
Vaste begroting = ?
Oorspronklike begroting.
LW: vergelyk werklike koste met begrote koste by dieselfde aktiwiteitsvlak
Buigsame begroting = ?
Vaste begroting aangepas tot werklike aktiwiteitsvlak
Vaste bokoste word deur ditekte koste-stelsel toegedeel dan…?
Bly die vaste bokoste dieselfde as begroot aangesien dit nie deur die eenhede geabsorbeer word nie.
Vaste bokoste toegedeel volgens absorbsie koste-stelsel dan…?
Word vaste bokoste toegedeel aan eenhede, omdat die eenhede die koste absorbeer.