BB Hoofstuk 7 - Effek Van Alternatiewe Stelsels Op Inkomste Flashcards

1
Q

Absorpsie- vs Direkte-metode:

1) Absorpsie stelsel?

A

Die koste van voorraad vir eksterne verslagdoening;
Totale vervaatdigingskoste word aan die produkte toegedeel;
Nie-vervaardigingskoste (bv. Adminkoste) word NIE aan produkte toegedeel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Absopsie- vs Direkte-metode:

2) Direkte koste?

A

Veranderlike vervaardigingskoste (direkte arbeid, - materiaal, en veranderlike bokste, veranver soos wat volume van produksie verander) word toegedeel aan die produkte;
Vaste vervaardigingsbokoste word nie aan produkte toegedeel nie;
Veranderlike vervaardigingskoste + Vaste vervaardigingsbokoste = Totale vervaardigingskoste;
Nie-vervaardigingsbokoste (bv. Adminkoste) word nie toegedeel aan produkte nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verskil tussen Absorpsie en Direkte koste-metode?

A

Die toedeling van VASTE vervaardigingsbokoste;
Absoropsie metode deel dit toe aan produkte;
Direkte metode deel dit NIE toe aan produkte NIE, word as ‘n periodieke uitgawe hanteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor word die metodes gebruik?

A

Absorpsie metode:
- Vir eksterne verslagdoeleindes (IFRS)
- IAS2: alle vervaardigingskoste by voorraad ingesluit
Direkte metode:
- Skei vaste en veranderlike kostes
- Nuttig vir wins- en prestasiemetings van bestuurders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Probleem met Absorbsie metode?

A

Wins is ‘n funksie van beide verkope- en produksievolumes, ‘n verkoopsbestuurder het geen beheer oor die produksievolumes of kostes nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Direkte koste-metode:

A

Sluit VASTE vervaardigingsbokste van voorraadwaardasie uit.
Dit word hanteer as ‘n periodieke uitgawe, dus ontstaan daar geen oor- of onderverhaling van VASTE vervaardigingsbokoste nie;
Verkope - alle veranderlike koste = marginale koste of bydrae of grensinkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly