BB Hoofstuk 5 - Proseskoste Deel 1 Flashcards

1
Q

Waarvoor word proseskostestelsel gebruik?

A

Om die koste van massa homogene (identiese) produkte wat in ‘n aaneenlopende proses vervaardig word, te bepaal;
Elke produk in proses gebruik dieselfde hoeveelheid vaste en veranderlike koste;
Kostes gedurende die proses aangegaan word aan alle eenhede wat gedurende die periode vervaardig is toe gedeel;
Eenhede word @ gemiddelde koste waardeur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gemiddelde eenheidkoste = ?

A

Totale koste / totale hoeveelheid eenhede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Werk-in-proses (WIP)

A

Aan die einde van die periode kan daar eenhede wees in die produksie proses wat nie ten volle voltooi is nie = WIP eindsaldo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

WIP

Indien daar geen WIP beginvoorraad is nie:

A

Uitset aan einde van elke periode = voltooide eenhede + WIP eindsaldo;
WIP eindsaldo = WIP beginsaldo in volgende periode;
WIP beginsaldo eenhede het reeds gedeelte van proseskoste wat in vorige periode aangegaan is, kan dus nie volle koste van huidige periode se proseskoste daaraan toedeel nie, dus gebruik ons EKWIVALENTE eenhede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ekwivalente eenhede

A

Die doel is om prosekoste te versprei in ‘n periode op ‘n regverdige basis tussen voltooide produkte en WIP eenhede;
WIP eenhede kan as proporsie van voltooide eenhede uitgedruk word;
Indien 100 eenhede 50% deur produksie-proses is, is dit effektiewelik gelyk aan 50 voltooide eenhede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Proseskoste proses:

A

1) Inset-Uitset Rekonsiliasie
2) Bereken Ekwivalente eenhede
3) Bereken koste per eenheid
4) Proseskoste verslag
5) Joernale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

As daar WIP eindsaldo bestaan aan einde van periode word die volgende berekening gemaak om Ekwivalente eenhede te bereken.

A

Ekwivalente eenhede vir elke UITSET element per KOSTE element:
Uitset element = Voltooide eenhede + WIP eindsaldo
Koste element = Grondstof + Omskeppingskoste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

WIP beginsaldo

A

Onvoltooide eenhede word oorgedra vanaf vorige periode;
Dus word die kostes in vorige periode aangegaan ook oorgedra na huidige periode;
Waardasie metode is dus van belang;
OF GG OF EIEU

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly