BB Hoofstuk 4 - Taakkostestelsel Flashcards
Taakkoste vs Proseskoste
Proseskoste = ? (In hoofstuk 5 gedoen)
Massaproduksie van identiese produkte;
Direkte en indirekte koste word na gespoor en geallokeer na aan produksie departemente en dan na eenhede geallokeer;
Die identiese aard van elke eenheid produk lei daartoe dat dieselfde gemiddelde koste aan elke eenheid toegeskryf kan word
Taakkoste vs proseskoste
Taakkoste = ?
Elke eenheid of bondel is uniek, daarom verskil die koste van elke taak;
Baie verskillende produkte word in elke periode geproduseer;
Produkte word volgens bestelling vervaardig;
Direkte materiaal en direkte arbeid word per produk nagespoor en die bokoste word aan produkte toegedeel.
Geïntegreerde vs geskakelde
Geïntegreerde = koste en finansiële inligting word gekombineer in een stel rekeninge;
Geskakelde = koste en finansiële inligting word onafhanklik gehou
Hantering van direkte koste in ‘n Geïntegreerde rekeningkundige stelsel
Spoor direkte materiaal en -arbeidskoste aan elke taak na soos wat die werk voltooi word;
Gebruik WERKLIKE koste, nie STD koste nie
Hantering van vervaardigingsbokoste in ‘n Geïntegreerde rekeningkundige stelsel
Vervaardigingsbokoste, insluitend indirekte materiaal en -arbied, word toegedeel aan take teen ‘n vaste koers, i.p.v. om ‘n koers vir elke taak te bereken en toe te deel.
Waarom toedelingsgrondslag?
Toedelingsgrondslag = koste drywer = DAU’e/DMU”e, ens;
Dit is onmoontlik/moeilik om vervaardigingsbokoste aan spesifieke take na te spoor;
Vervaardigingsbokoste bestaan uit baie verskillende items;
Baie tipe vervaardigingsbokoste is vas, terwyl die uitset van produksie oor ‘n tydperk fluktureer.
Waarom toedelingsgrondslag?
Die toedelingskoers word gebruik om vervaardigingsbokoste toe te deel en word bepaal voordat die finansiële periode begin (voorafbepaalde koers)
= Begrote vervaardigingsbokoste vir periode / Begrote totale AU’e (of MU’e) vir periode
Waarom word die toedelingskoers voorafbepaal?
Maak dit moontlik om vroeer die totale taakkoste te skat;
Werklike bokoste is nie bekend tot dat die periode geëindig het nie;
(Oor-) of onderverhaling = die verskil tussen die bokoste toegedeel aan WIP/take (of die begrote bokoste) en die werklike bokoste aangegaan in die periode; erken as ‘n uitgawe/inkomste deur Koste van Verkope
Taakkoste vloei opsomming:
‘n Verkoopsbestelling is die basis vir die uitreiking van ‘n produksiebestelling;
Produksiebestelling inisieer werk aan ‘n taak:
1) Grondstof rekwisissie - direk lei na taakkoste spreiblad
- indirek lei tot vervaardigingsbokoste
2) Arbeid - direk lei na taakkoste spreiblad
- indirek lei tot vervaardigingsbokoste
Vervaardigingsbokoste = indirekte materiaal + indirekte arbeid + ander
Watter arbeidskoste val onder Direkte koste of indirekte koste?
Ledige tyd = vervaardigingsbokoste (indirek) Oortyd premie(0,5 gedeelte) nie spesifiek = vervaardigingsbokoste (indirek) Oortyd premie spesifiek = Direkte arbeid Arbeid vir Spesifieke rede of bestelling = WIP/taak (direk) Byvoordele en toelae = volgens beleid van entiteit Bonusse/siekteverlof = vervaardigingsbokoste