BB Hoofstuk 23 - Kosteskattings En Gedrag Flashcards

1
Q

Wat is kostegedrag?

A

Hoe kostes reageer by verskillende aktiwiteitsvlakke is noodsaaklik vir goeie besluitneming;
Terme soos veranderlike-, vaste-, semi-veranderlike- en semi-vaste kostes word gebruik om te beskryf hoe kostes reageer op veranderinge in aktiwiteite.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kostegedrag

A

Hoe om semi-veranderlike kostes te skei in hulle vaste- en veranderlike kostes.
Semi-veranderlike koste = Totale vervaardigingsbokoste (bestaan gewoonlik uit vaste- en/of veranderlike komponente)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Metodes om vaste en veranderlike kostes te bepaal:

A

1) Hoog-laag metode

2) Kleinste vierkant metode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

1) Hoog-laag metode

A

Stap 1: Verkry totale kostes by verskillende aktiwiteitsvlakke
Stap 2: Selekteer hoogste en laagste aktiwiteitsvlakke
Stap 3: Bereken kostes deur koste-funksie
Koste-funksie: Y = A + B(X)
Y = laagste/hoogste randwaarde; A = Totale vaste koste
B(X) = Totale veranderlike koste; X = verskil in randwaarde (hoog)/volume eenhede (laag)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Voorbeeld van hooh-laag metode:
Eenhede. Herstelwerk (in R)
Laagste =. 5 000. 22 000
Hoogste =. 10 000. 32 000
Verskil = 5 000. 10 000

A

Y = A + B(X)
Stel Y = 22 000 = A + 5000B
Stel Y = 32 000 = A + 10 000B

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Voorbeeld van Hoog-laag metode

A

B = (R32 000 - R22 000) / (10 000E - 5 000E)
= R2 p/eenheid = veranderlike koste per eenheid
Dus A: 22 000 = A + 2(5 000)
A = 22 000 - 10 000
A = 12 000 = Vaste koste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kleinste vierkant metode

A

Statistiese metode waar A en B met behulp van 2 vergelykings bepaal word:
a = (Sigma y) / n - (b(Sigma x)) / n
b = (n(Sigma xy) - (sigma x)(sigma y)) / (n(Sigma x) - (Sigma x))
* = tot die mag 2; n = aantal waarnemings; gebruik sakrekenaar sigma x en sigma y te bereken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kleinste vierkant metode

A

Bepaal eerste b en dan stel b in die vergeyking van a.
b = veranderlike bokoste p/eenheid (of uur)
a = totale vaste koste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoog-laag metode vs Kleinste vierkant metode

A

Die kleinste vierkant metode is ‘n wiskundige statistiese metode wat alle waarnemings in ag neem, dus meer akkurate metode.
Die hoog-laag metode neem slegs twee waarnemings in ag, dus minder akkuraat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Leerkurwes en arbeidskoste berekening

A

Arbeid benodig vir die produksie van produkte verminder soos wat arbeiders meer vertroud raak met die produksie proses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Kan ons spoed van leer voorspel?

A

1) Ontdek ‘n patroon:
- elke keer as ‘n kummulatiewe produksie verdubbel
- neem die gemiddelde kumulatiewe produksietyd per eenheid met ‘n vaste persentasie af?
Indien wel, is daar ‘n Eksponensiele verband

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

3 opsies vir Leerkurwe

A

1) Tabel
2) Grafiek
3) Vergelyking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe bepaal ons die gedrag van arbeidskoste?

A

Arbeidskoste = arbeidsure x koste / arbeidsure (of koste p/uur);
Koste drywer = aantal ure gewerk
Koste per uur = totale koste / totale ure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Arbeidskostebestuur

A

Arbeidskoers = totale arbeidskoste / totale arbeidsure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waaruit bestaan arbeidskoste?

A
Basiese salaris
\+ Bonusse
\+ Werkgewersbydrae (WVF, medies, pensioen, ens.)
\+ Werknemersongelukke fonds bydrae
= totale koste van indiensname
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waaruit bestaan arbeidsure?

A

Produktiewe tyd
Ledige tyd
Vakansieverlof
Siekteverlof

17
Q

Die direkte arbeidskoste toedelingskoers kan op 1 van 2 maniere bereken word:

1) arbeidskoers = arbeidskoste / arbeidsure (produktiewe ure + ledige tyd)

A

Totale arbeidskoste word deur slegs produktiewe tyd + ledige tyd gedeel.
Die toedelingskoers sal dan gebruik word om die arbeidskoste aan werklike produksie en ledige tyd toe te deel.
Ledige tyd sal as ‘n uitgawe ernken word (dus nie aan produksie toegedeel nie). Gedeelte van verlof en siekteverlof oorgedra na volgende periode omdat dit in voorraad gekapitaliseer word.

18
Q

Die direkte arbeidskoste toedelingskoers kan op 1 van 2 maniere bereken word:

2) arbeidskoers = arbeidskoste / Alle arbeidsure

A

Totale arbeidskoste word deur alle arbeidsure (produktief, ledig, gewone verlof en siekteverlof) gedeel.
Die toedelingskoers sal dan gebruik word om arbeidskoste aan alle werklike ure toe te deel, m.a.w. Produksie-, ledige-, gewone verlof- en siekteverloftyd. Slegs produktiewe ure word aan voorraad toegedeel, die res word as uitgawes erken.

19
Q

Hoe bepaal ek watter metode om te gebruik?

A

1) Kyk eerste of beleid spesifiek bepaal, indien wel, gebruik dit;
2) Indien beleid nie bepaal nie, gebruik inligting van vraag om ‘n aanname te maak indien nodig.