Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en siektes Flashcards
1
Q
Doel
A
Voorsien ‘n omvattende beskerming aan werknemers wat beseer is by die werk
2
Q
.Voordele
A
Vestig ‘n administratiewe raamwerk vir die hantering van eise
Die prosesse is relatief eenvoudig
Bevorder veiligheid in die werkplek
Elimineer tyd en koste wat spandeer word aan lang siviele hofverrigtinge
3
Q
Nadele
A
Die verwerking van eise kan omslagtig en tydrowend wees
Papierwerk plaas ‘n administratiewe las op ondernemings
Ondernemings se verantwoordelikheid om eise namens beseerde werknemers te hanteer
4
Q
Diskriminerende aksies
A
Werkgewers wat omkoop
Verskaf vals inligting oor vorige ernstige ongelukke
Werkgewers wat nie bydra tot die Vergoedingsfonds