Menslike Hulpbronnefunksie Flashcards
Wat is ‘n posontleding?
Die posbeskrywing en posspesifikasies
Wat is ‘n posbeskrywing?
Geskrewe beskrywing van die pos en die vereistes van die pos bv. postitel, pligte en verantwoordelikhede
Wat is die posspesifikasies?
Skirftelike beskrywing van die kenmerkle en kwalifikasies wat van die persoon wat die pos beklee vereis word.
Wat is werwing?
Die identifisering en aantrekking van poskandidate met die nodige kennis,ervaring,kwalifikasies en vaardighede het om die pos te beklee en die onderneming sal help om doelwitte te bereik.
Hoekom sal ‘n besigheid werkers moet werf?
A.g.v: uitbreiding werknemers wat bedank werknemers wat bevorder word Werknemers wat aftree Werknemers wat onverwags sterf
Wat is die prosedures vir werwing?
Bepaal die onderneming se arbeidsbehoeftes
Bring posbeskrywing en spesifikasies op datum
Stel sleutelprestasies vas
Kies die werwingsbron
Besluit op ‘n werwingsmetode
Vioer die besluit uit
Laat voldoende tyd vir ‘n antwoord
Noem ‘n paar werwingsbronne
Skole Tersiere instellings Bestaande werkers in onderneming Werwingsagentskappe Ander werkgewers`
Verduidelik die chronologiese CV formaat
Werkservaring word opgestel in ‘n omgekerde chronologiese volgorde
Verduidelik die funksionele CV formaat
Werkservaring word volgens verskillende jategoriee organiseer.
Wat is ‘n werwingsadvertensie?
‘n Advertensie vir ‘n bepaalde pos wat daarop gemik is om geskikte kandidate te lok
Wat moet in ‘n weerwingsadvertensie ingesluit wees?
Posbeslkrywing en spesifikasies
Sperdatum
Besonderhede rakende die aansoekproses en die vergoedingspakket
Wat is keuring?
Die proses om vas te stel watter kandidate die geskikste is
Wat is die keuring prosedures?
Bepaal billike assesseringskriteria Assesseer Cvs volgens die Sif die aansoeke: Wie voldoen aan minimum vereistes Stel 'n kortlys op Verskaf terugvoer aan kandidate Indiensnemingonderhoud
Wat is die doel van onderhoudvoering?
Om te bepaal of ‘n kandidaat geskik is deur die posvereistes te vergelyk met die kandidaat se persoonlikheidseienskappe
Noem die komponente van onderhoude
Voorbereiding
Die onderhoud
Afsluiting van die onderhoud
Wat is ‘n aanstellingsbrief?
‘n Aanbod aan diie verkose kandidaat om vir ‘n bepaalde werkgewer te werk.
Wat is ‘n Indiensnemingskontrak?
‘n Kontrak tussen die werkgewer en werknemer wat beide die werkgewer en werknemer bind en die regte en verantwoordleikhede van beide partye bevat
Wat is die werknemer se pligte?
Bevprder werkgewer se besigheidsbelange
Doeltreffend en produktief werk
Nie Wangedrag nie
Respek te betoon
Wat is die werkgewer se pligte?
Om werknemer se salaris envergoeding te betaal
Om veilioge werksopmstandighede te verskaf
Om die werknemer by SAID te registreer en van ‘n IRPS te voorsien
Om bydraes aan die Werkloosheidsversekeringsfonds te betaal
Noem die 3 tipes werknemers
Permanente werknemers:
Tydelike of vastetermynwerknemers
Deeltydse werknemers
Wat moet in ‘n dienskontrak ingesluit wees?
Volle naam en adres van werkgewer Naam van werknemer Werksplek Datum van aanvang van diensverhouding Werksure en werkdae Werknemers se vergoeding Besonderhede van diensbeindiging