Vorme van eienaarskap Flashcards
Eienskappe van eenmansaak
Maklik om op te rig aangesien daar geen wettige formaliteite is nie. Geen wetlike vereistes t.o.v die naam Onbeperkte aanspreeklikheid Beperkte vermoe vir uitbreiding Geen regspersoonlikheid nie Geen kontinuiteit
Voordele van eenmansaak
Eienaar maak alle besluite Vereis min aanvangskapitaal Alle winste gaan na eienaar Eenvoudige bestuurstruktuur Kan maklik aanpas by behoeftes van klient Geen regsproses en vereistes nie Bates behoort aan eienaar Persoonlike aanmoeding en kontak tussen eienaar en kliente
Nadele van eenmansaak
Onbeperkte aanspreeklikheid
Kontantvloei is beperk
Grootte van besigheid is beperk weens gebrek aan kapitaal
Nie regspersoon nie
Geen kontinuiteit
Moeilik om geskoolde en kundige werknemers te lok
Eienaar is verantwoordelik vir die verskaffing van nodige kapitaal
Kan misluk as die eienaar nie genoeg kennis het nie
Eienskappe van vennootskap
Ooreenkoms tussen twee of meer mense
Vennote kombineer kapitaal
Geen wetlike vereistes m.b.t die naam nie
Onbeperkte aanspreeklikheid
Wins word volgens vennootskapooreenkoms gedeel
Betaal nie belasting nie
Ouditering van finansiele state is opsioneel
Vennote deel verantwoordelikhede
Voordele van vennootskap
Vennote kan hulle kennis en vaardighede bymekaar voeg om besluite te neem
Werklas en verantwoordelikheid word gedeel
Kan hulpbronne deel
Vennote word slegs verplig om belasting te betaal in hul persoonlike en individuele hoedanigheid
Vennote het persoonlike belang in besigheid,
Kan ekstra vennote inbring
Lok voornemende werknemers met die opsie om vennoot te word
Nadele van vennootskap
Onbeperkte aanspreeklikheid
Elke vennoot is wetlik verantwoordelik vir die gesamentlike aanspreeklikheid van die vennootskap
Verskillende persoonlikhede kan lei tot konflik
Vennote mag dalk nie ewe veel bydra nie
Verlies in winste en onstabiliteit as ‘n vennoot bedank/sterf
Kan gebrek aan kapitaal en kontantvloei wees
Kenmerke van beslote korporasie
Tussen 1 en 10 lede
Alle lede word betrek en neem aan bestuur deel
Naam moet eindig met BK
Lede het onbeperkte aanspreeklikheid
BK het regspersoonlikheid en dus onbeperkte kontinuiteit
Oudit van boeke is opsioneel
Wins word gedeel in verhouding tot die lid se belang in die BK
Voordele van BK
Min wetlike vereistes
Is ‘n regspersoon en het kontinuiteit
Kan omgeskakel word na ‘n privaat maatskappy
Lede het beperkte aanspreeklikheid
Eienaars se belang in die BK hoef nie in verhouding tot hul kapitaalbydrae te wees nie
BK kan deur CIPC vrygestel word van die ouditerng van finansiele state
Nadele van BK
Beperkte groei en uitbreiding
Lid van BK kan persoonlik aanspreeklik gehou word vir die verliese van BK indien sy/haar optrede onbevoegd was
Geouditeerde finansiele state kan vereis word wanneer aansoek gedoen word vir ‘n lening
‘n BK word belas asof dit ‘n maatskappy is, wat hoer is as persoonlike belastingkoerse
Moeilik vir lede om BK te verlaat
BK word op sy inkomste en Standaard Maatskappybelasting belas o.g.v lede se dividende
Kenmerke van privaat maatskappy
Benodig een of meer direkteure en een of meer aandeelhouers
Registreer by die registrateur van maatskappye
Naam moet eindig met (Edms) Bpk
Mag nie aandele aan publiek verkoop nie.
Voordele van privaat maatskappy
Meer geleenthede om minder belasting te betaal
Goeie langtermyn groeimoontlikhede
Besit regspersoonlikheid en aandeelhouers het geen direkte regsimplikasies nie
Raad van direkteure met kundigheid
Nie nodig om finansiele jaarstate by die kommissie in te dien nie
Is ‘n regspersoon
Finansiele state is privaat en nie beskikbaar vir algemene publiek nie
Het kontinuiteit
Moontlik om privaat maatskappy te verkoop
Nadele van privaat maatskappy
Vereis baie kapitaal
Hoe meer aandeelhouers, hoe minder wins
Meer belasting vereistes
Direkteure het nie ‘n persoonlike belangstelling nie
Jaarlikse finansiele state moet deur ‘n gekwalifiseerde persoon hersien word
Moeilik en duur om op te rig
Betaal belasting op winste van besigheid en op verklaarde dividende
Moet jaarlikse finansiele state opstel
Kenmerke van Persoonlike aanspreeklikheidsmaatskappy
Naam moet eindig met GEINK
Direkteure het onbeperkte aanspreeklikheid
Moet ten minste een direkteur he op hul raad van direkteure
Kenmerke van publieke maatskappy
Benodig 3 of meer direkteure en 3 of meer aandeelhouers
Naam moet eindig met Bpk
Voordele van publieke maatskappy
Besigheid het eie regsidentiteit
Maklik om fondse in te samel vir groei deur aandele te verkoop
Aandeelhouers is slegs aanspreeklik vir die bedrag wat bele word
Kan ‘n klundige raad van direkteure aanstel
Koop en verkoop vrylik aandele
Aandeelhouers kan hul aandele vrylik verkoop/oordra
Publiek het toegang tot die inligting en dit kan hulle motiveer om aandele te koop
Bykomende aandele kan verhoog word om meer aanddele uit te reik
Streng regulatoriese vereistes beskerm aandeelhouers