Wet op Gelyke Indiensneming Flashcards

1
Q

Doel

A

Werkers wat dieselfde werk doen moet gelyk betaal word
Geen diskirminasie o.g.v. geslag in die werkplek
Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling in die werkplek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Voordele

A

Bevorder gelyke geleenthede vir alle mense in die werkplek
Gee vir alle kandidate ‘n gelyke gelentheid om aangestel te word.
Gee alle kandidate ‘n gelyke geleentheid vir bevordering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Nadele

A

Verhoogde administrasielas

Die Wet poog om diskriminasie met ‘n ander soort diskiriminasie reg te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Strawwe vir nie-nakoming

A

Besighede kan na die Arbeidshof geneem word vir vervolging

Boetes vir besighede wat versuim om aan dy verslagdoeningsverpligtinge te voldoen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Diskriminerende optrede

A

diskriminasie o.g.v. die volgende:
mediese toetse
psigometriese toetse
ras, geslag, geloof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Implikasies vir klein ondernemings

A

Ondernemings met meer as 50 werknemers moet aan die beginsels van regstellende aksie voldoen
Slegs ondernemings wat aan diensbillikheidsvereistes voldoen, word toegelaat om sake met die regering te doen
Ondernemings word verplig om werknemers in te lig rakende die bepalings van die Wet op Diensbillikheid deur die Wet by die werkplek te vertoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Implikasies vir groot ondernemings

A

Ondernemings se indiensnemingsbeleide moet onregverdige diskriminasie verbied
Vaardige en ervare werknemers word soms die geleentheid tot bevordering ontneem ter wille van diensbillikheidsvereistes
Ondernemings moet voorkeur gee aab voorheen benadeelde kandidate
Ondernemings word verplig om rekord te hou van werknemers en diensbillikheidsplanne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly