Menseregte,inklusiwiteit en omgewingsake Flashcards
Wat is menseregte?
Basiese regte en vryhede waarop alle mense geregtig is,
Noem ‘n paar menseregte
Reg op waardige behandeling reg om jou godsdiens te beoefen Reg tot vryheid van spraak Reg op regverdige vergoeding Reg op onderwys Vryheid van beroep Vryheid van assosiasie
Noem ‘n paar verbruikersregte
Reg op inligting Reg op keuses Reg op verteenwoordiging Reg op vergoeding Reg op veiligheid reg op 'n gesonde omgewing
Noem ‘n paar werknemersregte
reg op billike behandeling by werkplek
Reg om nie teen gediskrimineer te word nie
Reg om ingesluit te word by besluitneming
reg om aan ‘n vakbond te behoort
Reg op billike betaling
Wat kan besighede doen om menseregte te bevorder?
Implementeer programme vir armoede verligting Dra by tot vaardigheidsontwikkeling Verskaf 'n veilige werksomgewing Betaal billike vergoeding aan werknemers Behandel werknemers met respek Laat vryheid van assosiasie toe
Wat is inklusiwiteit?
Niemand word teen gediskrimineer nie
Wat is die doel van inklusiwiteit?
Om wanbalanse van die verlede reg te stel
Om geslagsdiskriminasie uit te wis
Om diskriminasie teen gestremdes uit te wis
Om onregverdige diskriminasie uit te wis
Te verseker dat die demografie van die land in die werkplek te weerspieel
Meer geleenthede vir vroue in die werkplek te bied.
Wat kan besighede doen om inklusiwiteit te bevorder?
Stel wanbalanse van verlede reg verminder geslagsdiskriminasie Verminder diskriminasie teen gestremde mense Stel beleide op wat dikriminsie hanteer Toon wedersydse respek ir kollegas
Watter wette beheer omgewingsake?
Nasionale-afvalbestuurstrategie-implementering
Nasionale strategie vir volhoubare ontwikkeling
Wet op Nasionale Omgewingsbestuur
Wet op Omgewingsbewaring
Watter probleme het besighede m.b.t. armoede van werknemers?
Verskil tussen bestuurder en werknemer salarisse
Watter probleme het besighede m.b.t. armoede van verbruikers.
Prys moet hoog genoeg wees om wins te maak, maar moet bekostigbaar bly
Watter probleme het besighede m.b.t. ongelelykheid van werknemers?
Alle werknemers moet gelyke geleenthede kry om oorweeg te word vir begroting
Watter probleme het besighede m.b.t. ongelykheid van kliente?
Alle kliente moet met respek behandel word en werknemers moet waak teen vooroordele teenoor verbruikers
Watter probleme het besighede m.b.t. die ras van werknemers?
Werknemers moet die land se demografie verteenwoordig.
Watter probleme het besighede m.b.t. die ras van verbruikers?
Produkte moet aan diverse groep mense bemark word