Beleggings Flashcards
Funksies van die JSE
Gee geleenthede aan finansiele instellings om in aandele te bele
Dien as barometer van ekonomiese toesdtande in SA
Lig beleggers in oor aandelepryse
Tree op as skakel tussen beleggers en openbare mastskappye
Aandele word gewaardeer en geassesseer deur kundiged
Beskikbare beleggingsgeleenthede
Effektetrusts Bestuurde portefeulje Aandele Skuldbriewe RSA Kleinhandelstaatseffekte Vaste eiendomme Gesamentlike fondse/stokvel Besigheidsgeleenthede/waagkapitaal Lewensversekering en afree annuiteite Vaste deposito 32-kennisgewing deposito
Risikofaktor: effektetruste
Hoe of laer risiko-aandele
Fondsbestuurders bestuur risikovlak namens beleggers
Risikofaktor: bestuurde portefeulje
Laer oor langtermyn a.g.v. verspreiding van beleggings
Hoe risiko op korttermyn
RSA kleinhandel spaar effekte
Regering bied SA burgers die geleentheid om te bele in spaarbande om besparings aan te moedig
Effektetrusts
‘n Versameling beleggingsopsies/-metodes wat bestaan uit aandele in verskillende maatskappye.
Aandele
Maatskappye verkoop gedeeltes van sy eienaarskap aan aandeelhouers in die vorm van aandele op die ope mark om fondse te bekom om sy kern besigheid te bedryf.
Vaste deposito
‘n Konserwatiewe metode van belegging teen ‘n vaste koers vir ‘n vaste tydperk by ‘n finansiele instelling
Besturende portfolio
‘n Belegger gee opdrag aan ‘n finansiele instelling/adviseur om sy verskillende beleggings/bates in een portefeulje te bestuur.
Skuldbriewe
Word uitgereik om geleende kapitaal van die publiek in te samel en die meeste soorte skuldbriewe kan op die JSe verhandel word.
Vaste eiendom
Koop ‘n huis/stuk grond as langtermyn belegging
Stokvel/Mutual funds
‘n Informele spaarskema waaraan ‘n relatief groepie mense bydra.
Besigheidsondernemings/waagkapitaal
Ondernemingsbeleggingskapitaal word gegee deur ‘n belegger/besighede om ‘n besigheid te begin/uitbrei in ruil vir ‘n aandeel in die besigheid
Lewensversekeringspolisses/Uittree-annuiteite
‘n Maandelikse betaling aan ‘n versekeringsmaatskappy met die verwagting om ‘n voorafbepaalde bedrag op ‘n datum in die toekoms te ontvang
32-dae kennisgewing rekeninge
Geld word teen ‘n vaste koers bele, hoewel onttrekkings gemaak kan word mits die bank 32 dae kennis gegee word.
Risikofaktor: Aandele
Lae/medium risiko oor langtermyn afhangende van gekose tipe aandeel
Risikofaktor: RSA klrinhandelspaareffekte
Baie laag, aangesien ‘n belegging in die regering gemaak word wat nie bankrot kan gaan nie.
Risikofaktor: Vaste deposito
Baie laag aangesien die belegger sal ontvang wat beloof is.
Risikofaktor: Skuldbriewe
Lae risiko aangesien hulle terugbetaal moet word
Risikofaktor: Vaste eiendom
Lae risiko oor langtermyn